Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Rustig, veilig, netjies, ryafstand vanaf Paternoster, Langebaan ens. Ek wens ek kon daar woon."
"Beter as enige stad in die VSA en Nieu-Seeland, waar ons dikwels rondreis. Die kombinaise van berge, see, water, restaurante, mediese fasiliteite, toeriste-besienswaardighede, uitstekende paaie en vervoer, veiligheid, koop-moontlikhede en veral die verskeidenheid top-klas eet-moontlikhede van vis, vleis, ens. is onoortreflik."
"Moet gaan stap langs die kus, die grotte gaan sien en die strand by De Kelders geniet."
"We ate at the local Italian restaurant called Pomodoro Restaurant, great service, friendly and good food."
"'n Baie mooi dorp, vriendelike mense en 'n skoon dorp."
"'n Pragtige Weskus-dorp. Sal verseker weer wil gaan. Die strande was net nie altyd skoon nie. Rommel en dooie robbe het op die strand gelê."
"Paarl is a beautiful town with all the shops you may need and centrally located for day trips to surrounding towns and places of interest."
"Hermanus is simply a stunning seaside town with spectacular views of the Atlantic and mountain views of the Overberg. Many wonderful places to eat at, clean and safe streets to stroll on, and of course, the bio-diversity paths along the waterfront are informative and full of wildlife. We visited out of season, though over a long weekend and the town was buzzing."