Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32136 resensies.
Amelia K. - 8th February 2020
staying in Slanghoek, Wes-Kaap
Die mooiste vallei en die beste Chenin.
Bea V. - 8th February 2020
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Die volstruise is so cool.
Marisa D. - 8th February 2020
staying in Table View, Wes-Kaap
Blouberg fantasies. Ons huisie-restaurant naby verblyf 'n moet!
Raoul And Diana B. - 8th February 2020
staying in Bergvliet, Wes-Kaap
Location was good for us for what we had to do in CT. Traffic was a problem.
Kobus J. - 8th February 2020
staying in Parow, Wes-Kaap
Naby genoeg aan Kaapstad.
Nico. V. - 8th February 2020
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
Netjies en baie vriendelik. My tipe mense met 'n goeie hart vir hulle medemens.
Marina M. - 7th February 2020
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Moenie die Stellenbosch Botaniese Tuine mis nie! Daar is die grootste versameling bonsai-boompies wat ek nog ooit gesien het en baie ander pragtige inheemse plante. Gaan loop ook in Dorpstraat en stop vir 'n lekker stukkie melktert en koffie!
Francois D. - 7th February 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die dorp lyk moeg en dors, maar ‘n lekker bui reën het uitgesak en kon ek deel wees van die inwoners se vreugde. Die munisipaliteit moet moontlik belê in meer aktiwiteite vir die jongspan wat die strate vol is.
Leana L. - 7th February 2020
staying in Strand, Wes-Kaap
Do visit De Brasserie, very nice restaurant if you have a special occasion.
Sihle N. - 7th February 2020
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Cape Town has a lot to offer.
Sophia M. - 7th February 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige dorpie en heelwat om te doen (Gay's Guernsey Dairy, museum, galerye, lekker restaurante). Salig om deur die dorp te stap, met sy mooi watervore.
Harry T. - 7th February 2020
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Quite different, but very peaceful.
Natalie K. - 7th February 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
It is now my favourite holiday destination in South Africa!
Reinhold D. - 7th February 2020
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Kleiner gemütlicher Ort.
Corna V. - 7th February 2020
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Gerieflike blyplek.
Malcomb D. - 7th February 2020
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Great little town that opened it's arms to us motorcycle enthusiasts for the weekend. Restaurants are just superb and the little pubs so friendly and welcoming.
Tesswina T. - 6th February 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Beautiful and peaceful.
Eileen M. - 6th February 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Food in town exceeded expectations. Great lunch at lazy lizard with outstanding homemade bread. Dinner at Art gallery (recommendation by lodge) has inspired menu and wine choices.
Susan E. - 6th February 2020
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Strand is fantasties! Ons was nou al so baie in Hartenbos en Mosselbaai, hou elke jaar daar vakansie, maar was nog nooit op Diasstrand nie. Sal definitief weer daar kuier.
Carel V. - 6th February 2020
staying in Witsand, Wes-Kaap
Uitstekend. Sal beslis weer gaan.
Theswill B. - 6th February 2020
staying in Paarl, Wes-Kaap
Ek verhuis sommer, Paarl is een van die dorpe wat ek hoog aanslaan.
Johan V. - 6th February 2020
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Pragtige natuurskoon. Netjiese omgewing.
Laetitia W. - 6th February 2020
staying in Van Ryneveld, Wes-Kaap
Van Ryneveld het sy eie bekoring wat jou altyd bybly.
Mentz K. - 6th February 2020
staying in Montagu, Wes-Kaap
Baie mooi dorpie, sal weer besoek.
Lewina E. - 6th February 2020
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Bied 'n landelike atmosfeer, maar 'n klipgooi vanaf strand. Uitstekende atmosfeer vir vakansiegangers.
Reinier E. - 6th February 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Oulike dorpie met ryk geskiedenis, lekker restaurante en nog baie meer wat ons wil sien daar.
Werner V. - 6th February 2020
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos is net pragtig. Die mense daar is die vriendelikste en alles voel so veilig.
Moira G. - 5th February 2020
staying in Kalkbaai, Wes-Kaap
Lovely vibe, but has parking issues.
Colin T. - 5th February 2020
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Some very nice bars and restaurants as well as wine estates in close proximity.
Vagn C. - 5th February 2020
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Penguins colony not crowded by tourists.
Alti K. - 5th February 2020
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Lekker sentraal.
Anita E. - 5th February 2020
staying in The Island, Wes-Kaap
Onthou net om jou muskietweerder saam te bring!
Lappies L. - 5th February 2020
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Skoon, vriendelike, veilige stranddorp.
Serena T. - 5th February 2020
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Excellent breakaway destination.
Chantal A. - 5th February 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Impressively clean, made such an impression.
Samantha B. - 5th February 2020
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Really nice place, was my second time there. So nice and quiet and beach view was amazing.
Kath V. - 5th February 2020
staying in Nature's Valley, Wes-Kaap
Tsitsikamma and Monkey sanctuary are great.
Madeleine B. - 5th February 2020
staying in Parklands, Wes-Kaap
Dis rustig en veilig daar.
Marita M. - 5th February 2020
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Lieflike omgewing en pragtige kunsskatte.
Lizelle V. - 4th February 2020
staying in Paarl, Wes-Kaap
Wees gewaarsku dit is baie warm daar.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za