Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Stone Cottage

"Dit is 'n oulike en baie netjiese dorpie! Daar is 'n rits wynplase om te besoek - die bestes is Marras en Allesverloren. Definitief 'n besoek werd!"

Ceres, Wes-Kaap

Beagle's Inn

"Ceres is beautiful!"

Kaapstad, Wes-Kaap

8 on Penguin

"Keep up the good work."

Kaapstad, Wes-Kaap

On Yonder Hill - Garden Flat

"Altyd 'n lekker ervaring!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Nautica 301

"Uitstekende vakansiebestemming - pragtig en skoon!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

La Palma 43

"Tourist-friendly, beautiful and clean town with lots of entertainment."

Knysna, Wes-Kaap

Brenton On Rocks

"So baie om te sien en te ervaar in hierdie area."

Albertinia, Wes-Kaap

Brakvlei

"Pragtige klein dorpie!"

Kaapstad, Wes-Kaap

En Route Cape Town

"Great destination with lots to do and see."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

En Route

"Net 'n petrol ingooi en oorslaap dorpie."

George, Wes-Kaap

Pollocks Place

"One of the most beautiful and best places on the Garden Route."

Riversdal, Wes-Kaap

Die Aalwyntjie

"Riversdal is 'n rustige dorp met 'n rustige atmosfeer."

Wellington, Wes-Kaap

Dunstone Estate

"Klein dorpie met baie interessante mense. Daar is lieflike wynplase in die omgewing."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Die Jacobsdaller

"Baie rustige dorpie wat kalmte vir jou gemoed gee. Heerlike vakansiebestemming. Baie naby aan ander dorpe. Gemaklike ryafstand na ander dorpe."

Agulhas, Wes-Kaap

Pebbles in Langezandt

"Die nuwe inkopiesentrum en restaurant (Earth) digby Langezandt was 'n aangename verrassing."

Langebaan, Wes-Kaap

Fantastic C

"Dit is perfek geleë."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation

"A superb place to visit. A little bit of everything - from historical buildings, mountains, and the sea close by."

George, Wes-Kaap

Cul De Sac

"Baie oulike dorp."

Hermanus, Wes-Kaap

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms

"This place is like heaven on earth. Too beautiful, clean and peaceful."

Velddrif, Wes-Kaap

River & Sea

"Baie vriendelikke en behulpsame mense."

Worcester, Wes-Kaap

Eagle's Crest

"Beautifu town. Amazing mountain and valley views."

Kaapstad, Wes-Kaap

Bloubergstrand Lodge

"Sal definitief weer kom besoek."

Paarl, Wes-Kaap

Picardie Guest Farm

"Wens ek het nooit daar oorgebly nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Bloubergstrand Lodge

"Daar is altyd plekke om te gaan besigtig en aktiwiteite om mens besig te hou. Die natuurskoon is die beste en alles is altyd mooi skoon en netjies, behalwe die informele nedersettings by die lughawe."

Paarl, Wes-Kaap

Te Moi

"Paarl is redelik veilig."

Kaapstad, Wes-Kaap

Devonshire 503

"Kon vreeslik lekker saam met ons kinders ontspan."

Blad
Blad 84 - Wys 2491 tot 2520
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang