Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Cape Town and the Western Cape is very well run, with less load shedding than the rest of the country, no potholes, and feels like a safe place to be."
"So baie om te doen in die area! Vreeslik besig en het soms gesukkel met parkering maar dit is 'n regte toeriste-bestemming wat mens laat voel of jy in Europa is. Alles werk soos dit moet en is baie skoon en netjies. Wonderlike eetplekke!"
"Nie veel om te doen veral as jy kinders het. Sentraal genoeg om uit te ry na areas met aktiwiteite vir almal."
"Jacobsbaai is dié bestemming waar jy weer rus en vrede kan vind. Pak jou stapskoene in!"
"Pragtige boomryke dorp, mooi omgewing. Baie vir jongmense om te doen in die omgewing, maar nie juis vir ouer mense nie en wat aangebied word is ongelooflik duur. Beslis nie vir die SA toeris nie."