Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35120 reviews.

St Helena Bay, Western Cape

Blueberry Hills Self-catering Apartments

"Die perfekte plek om te gaan ontspan en rustig te verkeer. "

Hout Bay, Western Cape

Waterland Lodge

"Baie rustige vakansiebestemming met als wat jy nodig het, Woolworths, Pick 'n Pay en heerlike eetplekke. Besoek gerus die "dokke" vir lekker vars en bekostigbare vis en ander seekos. "

Lamberts Bay, Western Cape

Albatross No. 3

"Rich in things to see and do would easily visit again. "

Beaufort West, Western Cape

Lemoenfontein Game Lodge

"Goeie oornag stop van die Vrystaat na die Kaap."

Robertson, Western Cape

De Hoop Cottages

"Wonderlike wynplase in die omgewing."

Panorama, Western Cape

Vergenoegd Guesthouse

"Baie rustige woonbuurt."

George, Western Cape

Villa Maria

"Pragtige juweel met pragtige mense. "

Jacobs Bay, Western Cape

Strandloper @ Moeriesbaai

"As jy wil wegkom van almal en alles, is dit die ideale plekkie."

Struisbaai, Western Cape

Main 38

"Nie baie te doen as jy klein kindertjies het nie."

Montagu, Western Cape

Montagu Ronda-View

"Werklik 'n pragtige omgewing en heelwat aktiwiteite."

Lamberts Bay, Western Cape

Aan't See House and Apartment

"Lambertsbaai is nie vir besige bytjies nie, dit is waarheen jy gaan om te gaan rus, dalk bietjie te lees. Muisbosskerm is 'n groot trekpleister en ons het heerlik geëet en gekuier saam met die vriendelike mense daar. "

Agulhas, Western Cape

Redsky Self-Catering

"Fantastiese kusdorpie met lieflike restaurante en winkeltjies. Baie vriendelike mense en baie dog friendly omgewing. Sal beslis weer gaan kuier!"

Tulbagh, Western Cape

Lemberg Wine Estate

"Mooi kleim, skoon dorp met vriendelike mense en lekker eet plekke! Ons het Tulbagh baie baie geniet!"

Tesselaarsdal, Western Cape

Otium Oasis

"The Post Office was an amazing experience. Friendly people and value for your money. "

Calitzdorp, Western Cape

Huis Oppie Rant @ Matjiesvlei Guest Farm

"Lekker brunch geëet by Zamani Restaurant in Calitzdorp (die heerlikste peri-peri-hoenderlewertijies) en sommer ook 'n paar addisionele items by Spar en die winkeltjie/slaghuis gekoop. Dis net tragies dat die droogte die dorp en omgewing so nadelig getref het."

Greyton, Western Cape

Mount Grace Country House

"Die Saterdagmarkie is beslis iets om te besoek. "

Still Bay West, Western Cape

Muir Holiday Apartments

"Ons het baie rond gery, want ons hou daarvan om na ander naby geleë plekke ook te gaan. Die dorp is pragtig en baie skoon. Het orals vriendelik diens ontvang. "

Paarl, Western Cape

Middelplaas Paarl Guesthouse

"Friendly town with lots to find and do."

Villiersdorp, Western Cape

Underhill Farm

"Although we did not go into the town, the drive there, through the apple/pear orchards made you feel that you are on holiday. "

Malmesbury, Western Cape

Rust en Vrede

"Het dit as 'n netjiese en skoon bestemming ervaar."

Keurboomstrand, Western Cape

O So Kozi

"Beslis een van die mooiste minder bekende strande in ons land. 'n Móét vir diegene wat hou van fotografie, stap en rustigheid."

L'Agulhas, Western Cape

12 on Golf

"Vriendelike inwoners, heerlike kos en 'n paar winkels met unieke voorraad. Pak jou drafskoene of fietse in. Pragtige kuslyn wat kan benut word vir stap, draf of fietsry."

Panorama, Western Cape

Vergenoegd Guesthouse

"Baie goeie en veilige area."

Page
Page 824 - Showing 24691 to 24720
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers