Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Kleinmond, Western Cape

Karinchen

"Pragtige see, strand en berge. Oulike restaurante en cafes."

Claremont, Western Cape

Suburban Oasis

"Great restaurants in the area, shops are within close proximity."

Knysna, Western Cape

Point Lodge

"Knysna is 'n pragtige vakansiebestemming. Ongelukkig is dit maar 'n duur vakansieplek. Etes in die restaurante is van goeie gehalte en ons het redelik veilig gevoel in die tyd wat ons daar was. Parkeerplek is maar skaars in die dorp, selfs langs die strate wat baie smal is. Verder is dit 'n pragtige plek. "

Still Bay East, Western Cape

Osler Place Self-Catering

"Perfekte vakansie- en uitspanbestemming."

Calitzdorp, Western Cape

Matjiesvlei Cottages

"We got to spend a morning at the local hot water spring and spa. Tasted port and enjoyed lunch at some of the various restaurants in town. Beautiful scenic drives in and around Calitzdorp. All well worth a return visit another time. "

Simon's Town, Western Cape

Simonsberg Heights

"'n Pragtige bestemming met 'n baie ryk geskiedenis en baie besienswaardighede in die nabye omgewing."

Witsand, Western Cape

Cozy Cottage

"Baie stil en rustig. Nie veel om te doen nie."

Prince Albert, Western Cape

The Cottage

"'n Juweel in die Karoo."

Riebeek-Kasteel, Western Cape

Shades of Provence

"Riebeek-Kasteel is beslis die geheime rustige bestemming vir 'n aangename toer van olyf- en wynplase. Genoeg restaurante om elkeen se smaak te bevredig en die nodige supermark om alles te koop wat jy benodig."

Rawsonville, Western Cape

Rawsonville Guest House

"Rustige dorpie, baie mooi."

Paternoster, Western Cape

Lilla's Landing

"Paternoster is a beautiful west coast destination with beautiful white washed homes right on the beach. Just be careful with your belongings and don't leave anything visible in your car."

Swellendam, Western Cape

33 Berg Self-Catering

"Pragtige dorp. Vriendelike mense."

Paternoster, Western Cape

A'la Mossel 1

"Geniet die rustigheid en natuurskoon hier."

Mossel Bay Golf Estate, Western Cape

Tranquillo

"Die vriendelikste mense in Suid-Afrika bly op die landgoed en gaan uit hulle pad uit om mens welkom te laat voel. Die baan is in 'n goeie toestand met die mooiste uitsig op die oseaan, "you see the sea from every tee"."

Voëlklip, Western Cape

Norfolkden Strandhuis

"Perfekte bestemming vir rustig wees."

Hartenbos, Western Cape

Hartenbos Landgoed 44

"Vinnige en uitstekende diens!"

Lamberts Bay, Western Cape

Albatross No. 3

"Baie mooi en lekker plek om te kuier."

Paarl, Western Cape

Autumn Lane

"Pragtige dorpie met vriendelike mense. Mooiste berge en baie plekke om te sien! Skoon verlief geraak."

Plettenberg Bay, Western Cape

Strandstreet Cabin

"Baie mooi, vriendelike mense en 'n netjiese dorp."

Porterville, Western Cape

Die Koejawelhuisie

"Lekker klein dorpie om te gaan besoek. Heerlike ontbyt gehad by markie. Kan dit aanbeveel."

Paternoster, Western Cape

Potters Rest Studio 1

"Pragtig plek om te ontspan."

Beaufort West, Western Cape

Die Nessie

"Lekker halfpad tussen Kaapstad en Bloemfontein."

Page
Page 824 - Showing 24691 to 24720
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers