Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"To be there and watch the locals bringing in the Snoek and the cleaning thereof was another great experience. Fryer's Cove is the place to be for good food and excellent wine."
"The Botanical Gardens is wonderful and the Kokerboom restaurant is very good."
"Vanrhynsdorp is lekker in die middel tussen Kaap en Springbok en maak dus die reis aansienlik korter."
"Die beste plek op ons planeet. Skoon en stil en mense is baie vriendelik en behulpsaam."
"Maak baie min voorsiening om klein kindertjies te vermaak wanneer die weer sleg is!"
"Mooiste uitgestrekte strand. Net jammer van die misdaad waarteen ons deurgaans gewaarsku is."
"Elandsbaai is klein en sal in rustige reisiger se smaak val. Lieflike uitsig van berg en see. En eietydse atmosfeer. "