Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 39877 resensies.
. - 11th October 2016
staying in Robertson, Wes-Kaap
Ons is gek oor Robertson en gaan kuier gereeld daar.
. - 11th October 2016
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Goeie plek vir 'n ontspanne wegbreek.
. - 11th October 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Ons is verlief op Yzerfontein, sal beslis weer besoek.
. - 11th October 2016
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Lovely views.
. - 11th October 2016
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Paradys.
. - 11th October 2016
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Heerlik sentraal met allerlei interessante plekkies.
. - 11th October 2016
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Baie mooi en rustig, mooi views.
. - 11th October 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
I come from the Strand, so after 13 years it was a pleasure to see that there are upgrades happening to the beach and that some of the spots I visited were still going strong. Bart's and Friedman and Cohen. We will be visiting again but this time for a longer period.
. - 11th October 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Ai, die weer in die Strand is maar sleg en die wind waai gedurig. Aan die positiewe kant - dit is lekker naby aan Kaapstad (40 min) so mens kan maklik Kaap toe ry om besienswaardigehede te gaan besoek. Dit is ook baie naby aan Stellenbosch se wynplase as mens 'n wynproe of middagete op 'n wynplaas wil doen.
. - 11th October 2016
staying in Weskus, Wes-Kaap
Rustigheid, kalmte en karakter.
. - 11th October 2016
staying in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Wes-Kaap
Uitstekend!
. - 11th October 2016
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Sal enige tyd daar gaan aftree.
. - 11th October 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Baie lekker eetplekkies so al langs die strand. Die Kaai 4 se Mosselpot is die beste ooit! Veilig en Afrikaans vier hoogty hier!
. - 10th October 2016
staying in Greyton, Wes-Kaap
Lieflike plek.
. - 10th October 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Goeie oornag verblyf rondom Beaufort-Wes, goeie winkels in sentrum.
. - 10th October 2016
staying in Worcester, Wes-Kaap
Sal weer daar oornag.
. - 10th October 2016
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Ek sal dit maklik my permanente blyplek kan maak.
. - 10th October 2016
staying in McGregor, Wes-Kaap
McGregor is lieflik en baie rustig. Maak egter seker dat jy jou restaurant besprekings vroegtydig maak - daar is min restaurante en hulle is vol bespreek!
. - 10th October 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
'n Moet as jy in daardie omgewing is.
. - 10th October 2016
staying in Bellville, Wes-Kaap
Excellent!
. - 10th October 2016
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Ek hou van die wit huisies met die swart dakke. Dit is uniek aan die Weskus. Hou dit so.
. - 10th October 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Net 'n mooi plek.
. - 10th October 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is 'n plekkie waar mens nie veel winkels moet verwag nie. Hul kan net gerus ook op Sondae en Maandae oop wees. Dit lyk of die dorp Sondagmiddag toemaak, en eers ontwaak op 'n Dinsdag oggend! Ons het ongelukkig Sondag middag 3 uur daar aangekom, en Dinsdag oggend weer moes ry. Ons het direk van die lughawe daar aangekom, en was nie voorbereid dat daar niks oop sal wees nie. Buiten dit, pragtige dorpie!
. - 10th October 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Stil, rustige vakansie. Eetplekke heerlik. As 'n geheel baie lekker.
. - 10th October 2016
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Pragtige plek.
. - 10th October 2016
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Rustige dorpie met mooi skoon strande en naby geleë aan die dorp Gansbaai.
. - 10th October 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Baie lekker gebly en bevat als wat mens benodig.
. - 10th October 2016
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Dit is vir mense wat nie mense wil sien nie en die stillte wil geniet. 'n Oulike winkel wat die lekkerste goedjies verkoop wat net so vriendelik is. Die eetplekkie was net so vriendelik en die kos was smaaklik.
. - 10th October 2016
staying in Gouritsmond, Wes-Kaap
Please inform future guests about the shop hours. Since we arrived at 5 pm we could not find the local shop open.
. - 10th October 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Nie ingestel op toerisme waarde nie.
. - 10th October 2016
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Raak baie komersieel maar bied baie opsies vir elke smaak.
. - 10th October 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie om te doen. Het meer as 2 dae nodig om behoorlik te besoek. Die dorp is baie skoon en mense baie vriendelik.
. - 10th October 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Strandgebied is vuil (Rommel wat rondlê).
. - 10th October 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lambertsbaai is 'n rustige Weskus dorp met heerlike seekos restaurante.
. - 10th October 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Fantasties.
. - 10th October 2016
staying in Knysna, Wes-Kaap
Baie lekker daar.
. - 10th October 2016
staying in Kleinbaai, Wes-Kaap
Heerlik rustig en naby aan Frankraal/Stanford en Hermanus.
. - 9th October 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lambertsbaai is 'n baie interessante vissersdorpie.
. - 9th October 2016
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Wonderlike positiewe ervaring. Sal beslis 'n besoek aan Stellenbosch aanbeveel.
. - 9th October 2016
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Dit is 'n baie mooi klein dorpie maar meer vir ouer persone aangesien daar nie baie is om te doen vir die jonger mense nie, tensy jy van watersport of visvang hou.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]