Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 35701 resensies.
Ilze . - 15th December 2020
staying in Gouritz, Wes-Kaap
Dit is bietjie ver uit die beskawing vir toeriste.
Magda G. - 15th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaap bly baie mooi provinsie. Paaie word uitstekend onderhou.
Alice E. - 15th December 2020
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Defnitief aanbeveel!
Christo B. - 15th December 2020
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Lekker sentrale plek om die tuinroete te verken.
Annaline V. - 15th December 2020
staying in Lemoenkloof, Wes-Kaap
Lieflike, veilige omgewing teen die berg.
Pierre E. - 15th December 2020
staying in Paarl, Wes-Kaap
'n Baie mooi omgewing.
Marieta O. - 15th December 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Fantastiese plek!
Rudy K. - 15th December 2020
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
'n Skoon, klein dorpie met alles wat jy nodig het en baie vriendelikke mense. As jy wil wegkom van geraas en net rustigheid soek, is dié beslis die plek om te besoek.
Desmond B. - 15th December 2020
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Dit is 'n baie goeie plek. Stellenbosch is 1 van die goeie stede en is die blomme-dorp van SA.
Wilna S. - 15th December 2020
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Ek kom al van 1974 soontoe en ons trek vir aftrede oor 2 maande soontoe sodra ons huis klaar gebou is! Dit sê seker genoeg!
Joe D. - 15th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Beautiful city, love it.
Carina D. - 15th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Ons verkies die omliggende dele van Kaapstad self en nie die stedelike gebied nie.
Rene S. - 15th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Daar is tonne om te doen en die mense is tops!
Veronique E. - 15th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Excellent!
Javone J. - 15th December 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Beautiful place.
Hertzog T. - 15th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Lank daar gewoon. Is na aan ons hart.
Magda K. - 15th December 2020
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Rustige en pragtige kusdorpie, ideal vir naweekwegbreek van die stad se lawaai. Net 10 minute se ry na Rooiels om die bekende Kaapse Berglyster te gaan soek.
Mark F. - 15th December 2020
staying in Greyton, Wes-Kaap
Great outdoor attractions, cool shops and some great eateries. Greyton is an awesome little dorp.
Mosetsane K. - 15th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Cape Town! Oh wow! Indeed God took his time when building Cape Town.
Louis W. - 15th December 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die dorp is nie meer so veilig soos vroeër jare nie, daarom is dit baie belangrik dat gastehuise gaste se veiligheid moet prioritiseer.
Phillip K. - 15th December 2020
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Swellendam is beslis 'n goeie vakansieplek vir gesinne, paartjies.
Kyla A. - 15th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad is die beste.
Dihlnawaaz A. - 15th December 2020
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Awesome place. I would visit there all the time.
Whalon E. - 15th December 2020
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Hou van die rustigheid.
Janette J. - 15th December 2020
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
As mens daarvan hou om weg te kom uit die stad en net rustig wil wees is dit die plek om te gaan.
Maylene C. - 15th December 2020
staying in George, Wes-Kaap
Good holiday destination, affordable, competitive pricing.
Bertus K. - 15th December 2020
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Veilige omgewing.
Carlien T. - 14th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Baie dinge om te doen en te sien.
Salome S. - 14th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Gee jouself genoeg tyd as jy Kaapstad besoek. Daar is net te veel om te sien en te doen vir 'n kort kuier. Stad is ongelooflik mooi, skoon en alles word baie goed instandgehou.
Elsa G. - 14th December 2020
staying in Merweville, Wes-Kaap
Merweville is 'n pragtige dorp maar ligging is bietjie moeilik omdat jy spesifiek soontoe moet ry.
Ellistine S. - 14th December 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Dit is 'n baie rustige dorp.
Roelf V. - 14th December 2020
staying in Swellendam, Wes-Kaap
'n Pragtige, veilige dorp met vriendelike mense, lekker eetplekke, pragtige geboue en bome, en 'n heerlike klimaat!
Charlene F. - 14th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad het so baie om te bied vir jonk en oud!
Angelic V. - 14th December 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Dis al ons tweede vakansie in Mosselbaai. Ons geniet dit so baie dat ons nog telkemale sal teruggaan. Lekker rustige vakansieplekke by die see.
Cecilia V. - 14th December 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
'n Skoon en vriendelike dorp.
Scully S. - 14th December 2020
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Die skoonheid en netheid van die dorp is baie opvallend en mense wat nog mekaar groet in die strate.
Denise V. - 14th December 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Baie vriendelike diens waar jy ook al gaan. Gerieflik, skoon en netjies.
Melanie V. - 14th December 2020
staying in Napier, Wes-Kaap
Oulike, rustige plekkie.
Barry T. - 14th December 2020
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Lovely area and will definitely be back. The beaches in Struisbaai are fantastic.
Zachary P. - 14th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Die mooiste stad in die wêreld natuurlik.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za