Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Average experience - lots of stern-sounding signs on the beach. Inform the public but unnecessary imperative tone."
"Pragtige plek. Heerlik om daar te gaan ontspan vir 'n paar dae om die natuurskoon en rustigheid te ervaar."
"Baie besienswaardighede, hetsy histories of bloot net die pragtige natuurskoon wat net Kaapstad kan bied."
"It is a lovely, peaceful place. Just the place to be to unwind and enjoy the surroundings. Lovely lagoon and kayaks to enjoy."
"Our stay was out of season. I do think in season will be a nightmare due to the traffic, therefore pick your times for staying over carefully."
"Baie rustige dorp met goeie, vriendelike diens en goeie akkommokdasie en kos. Die dorp se infrastruktuur kort egter dringende aandag. Strate is in baie swak toestand."
"Kaapstad is ongelooflik mooi en daar is soveel om te doen en te sien dat twee weke net te min is om alles in te pas. Ons gaan beslis terug gaan vir meer."
"We cycled the Cederberg circuit: Citrusdal, Algeria, Mt Ceder Lodge, Kliphui and Citrusdal. Brilliant and we'll do it again. Would have been even better had the road been graded."
"Was buite seisoen daar en baie stil. Sal aanbeveel aan mense wat rustigheid en natuurskoon soek."
"Rustige kusdorpie, ideale basis vanwaar die omgewing verken kan word. Uitstekende restaurante."
"Ons besoek en hou vakansie in Mosselbaai al vanaf 1975. Skoon, netjiese dorp. Altyd lekker om daar vakansie te hou."
"Ek sal Stilbaai beslis weer besoek. Pragtige, skoon dorp met die mees vriendelike mense, gewiilig om van hulp te wees as jy navraag doen oor iets."
"Witsand het uitgebrei, baie mooier huise word daar nou gebou. Bring net jou eie water saam. Daar is 'n paar lekker goed om te doen in die omgewing. Goeie strand."