Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
Brackenfell South, Western Cape
11 on Berrie"Die area is baie stil met lieflike winkelsentrums in die omgewing - 'n hele paar om van te kies. Dit was baie veilig."
"Die omgewing en die besienswaardighede maak op vir die negatiewe punte. Spice Route en Fairview is 'n miernes van bedrywighede oor naweke maar 'n groot aantrekkingskrag. Bona Vista is letterlik binne bereik van Stellenbosch, Malmesbury, Riebeek-kasteel en ander dorpies/wyn plase, ens."
"Paternoster is 'n pragtige plek maar het vanaf April tot nou heelwat verander. Winkeltjies is nie meer so interessant soos voorheen nie, niks wat uitstaan nie. Ek was half teleurgesteld, gevoel soos die einde van die seisoen."
"Die middag van 29 Oktober het ons daar deur gery, die meeste van die plekke was toe gewees. Dit wil voorkom of die dorpie besig is om dood te loop."
"Te min tyd om als te sien, maar voorwaar 'n plek om te verken. Baie lekker gholf gespeel, al is dit 'n 9 putjie-baan is dit nie 'n maklike een nie."
Van Riebeeckshof, Western Cape
31 on Boschendal"Veilige, rustige omgewing naby Tygervallei en vele wynroetes."
"Suburb is quiet and it is easy to navigate."
"Danabaai is 'n klipgooi van Mosselbaai, Hartenbos en die casino met lekker restaurante af. Daar is baie mooi gholfbane in die area. Mosselbaai gholfklub, Pinnacle Point, George gholfklub, Kingswood Gholflandgoed en Fancourt. Almal top bane. As jy wil visvang is daar Mosselbaai, Danabaai en Boggomsbaai. Ons verblyf was in die perfekte area om als te geniet. "
"Ek het nie gegaan om die dorp te verken nie, en vandaar die gemiddelde 3 sterre. Het vlugtig die plaaslike supermark besoek, en wat ek in en om die besigheidsarea gesien het was baie skoon, rustig en 'n aangename ervaring."