Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Jacobsbaai is ongelooflik mooi en baie rustig. As jy 'n bedrywige plek soek, is die nie vir jou nie. Daar is nie veel te doen behalwe rus nie! Heerlik. Lekkerste restaurant, beste ribbetjies wat my man nog geëet het."
"Die aangenaamste, rustigste plek in die hele Wes-Kaap. As jy wil rustigheid weg van stad se gejaag af hê, is Paternoster die regte plek."
"Jongensfontein is beeldskoon en rustig. Lekker stand vir kinders, visvangplekkies en kan heerlik gaan stap. "
"Fantastiese kos, baie mooi dorpie en baie goeie ligging vir die wynlande."
"Die plek Lambertsbaai is 'n geselige plekkie. Net te min onthaalgeriewe en winkels en nie geskik vir 'n wegbreek die tyd van die jaar nie. Dit is te koud en te veel wind."
"Interessante, skoon dorpie, met baie besienswaardighede. Jammer ons het die blommeskou in die Flower Church gemis. Die Rooibos Teahouse se skons en tee is baie lekker, asook die Strassberger skoenfabriek. Mense almal baie vriendelik en behulpsaam."
"Heerlike gekuier by The Old Jailhouse met al sy interessante oudhede en die vetplantkwekery."
"Just another seaside holiday town. Close enough to Cape Town, but also further enough away."
"Goeie plek om te slaap as jy blomme gaan kyk of net 'n rustige wegbreek van die geraas van die stad af wil hê. Lekker wynplase in die omgewing om te verken."
"Oulike eetplekke en besienswaardighede, maar die padwerk wat so sloer laat mens twee keer dink."
"The area is very safe. We had no issues with anything. Perfect for morning jogs. "
Breede River Valley, Western Cape
Asher Riverside Cottages"Best place ever. Little piece of heaven. Friendly people, best wine!"
"So 'n rustige, mooi omgewing. Beslis die moeite werd vir 'n wegbreek. Daar is ook so baie wat gebied word."
"Bied alles vir mense uit die stad en is regte platteland sommer net hier naby die stad."