Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Daar is klomp besighede en plekkies om te gaan in Sentraal Mosselbaai, maar mens sal na die ander areas ook moet gaan. Vir vakansie mense sal dit miskien nie genoeg wees om hulself mee besig te hou nie."
"Interessante dorp vir 'n wegbreek naweek, alhoewel dit baie druk kan word oor naweke en feesgeleenthede soos Bastilledag."
"I was disappointed in what I saw. The town is neglected in parts and needs a face lift."
"Beautiful little village which I will definitely visit again. Lovely shops and restaurants."
"Pragtige omgewing. Heerlike lang strand vir stapliefhebbers. Lekker warm water, pragtige besienswaardighede soos die Agulhas ligtoring, suidste punt van Afrika, skeepswrak, hawe, Sea Shack restaurant langs die Struisbaai Strand is 'n heerlike gesellige kuierplek vir gesinne, met heerlike vis en skyfies! Beslis 'n moet om te besoek!"
"I love small fishing towns, winter or summer; thus my feedback might not be objective. If you want city night life, Lamberts Bay is not for you. However, if you need time away from the hustle and bustle of our busy lives and need peace and quiet, then Lamberts Bay is for you. A town where time has stood still (in the best way possible)."
"Dit is 'n baie mooi dorp, ongerepte vlaktes en prag. 'n Plek om te ontspan en weer die batterye te herlaai. Mal oor die stilte en vrede."
"Dit was en is nog altyd my oorslaapplek wanneer ons as 'n gesin Kaap toe gegaan het. En nou nog, al is ek 'n weduwee, slaap ek daar oor. Beaufort-Wes vir my is skoon en veilig."
"Die brandskade van 2017 het die dorpie swaar getref en dit gaan tyd neem vir die plaaslike ekonomie om te herstel."
"As jy wil wegkom en langs die see ontspan is dit die plek om te wees! Stil en rustig!"
Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment"Altyd besig, maar tog rustig!"
"Dis jammer die besigheidsure, selfs oor 'n naweek vir 'n meestal toeristebestemming, is vreeslik beperk. Sal volgende keer eerder in die week gaan."
"Pragtigste winkeltjies met vriendelike inwoners. Jy kan nie verby ry sonder om die dag hier deur te bring nie. "