Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 34945 reviews.

Franschhoek, Western Cape

Petit Plaisir Cottage

"Franschoek is in die hartjie van die wyn- en kos wêreld. Hoogs aanbeveel en ons sal beslis terug wees."

Moorreesburg, Western Cape

De Stalle Self-catering Accommodation

"My tippe dorpie, rustig, plaas atmosfeer met baie vriendelike mense. Mense wat nog as mens-mense geklas kan word, wat nog uitreik na hulle medemens met hulp en daad!"

Prince Albert, Western Cape

Aloe Guest House

"Baie oulike plek met heelike eetplekkies en baie mooi oudhede. "

Glentana, Western Cape

Glentana by the Sea

"Baie stil en rustig soos wat ons daarvan hou."

Paternoster, Western Cape

Komyntjie 1

"Oulike dorpie met baie goeie restaurante en alles kan bereik word deur te stap."

Betty's Bay, Western Cape

Lazy Ways Cottage

"Die botaniese tuin is 'n moet sien, stap gerus na die waterfal toe - dis ongelooflik mooi."

Struisbaai, Western Cape

Alkantsee

"Struisbaai is ons juweel op die suidkus."

Oudtshoorn, Western Cape

Oudtshoorn Homestay Accommodation

"Bied baie besienswaardighede aan."

Durbanville, Western Cape

Durbanville Stay

"Boere-gasvryheid. Puik."

Struisbaai, Western Cape

Plottie

"New favourite place. Locals so friendly."

Southern Cross, Western Cape

Columbasingel 33

"Baie veilig, netjies en sentraal tussen die winkels en die strand."

Herold, Western Cape

Over the Mountain Guest Farm

"Not much to do, but the scenery is very nice."

De Rust, Western Cape

The Travelling Tortoise Retreat

"In die Karoo. Lieflike kalmte in die omgewing. Mens kan regtig jou hart daar verloor."

Oudtshoorn, Western Cape

Klein Afrika Wegbreek

"My eerste keer by KKNK. Goed georganiseerde fees saam met baie doen dinge in en om die dorp! Baie vriendelike mense."

Ladismith, Western Cape

Karoo Karos

"Dit lyk na 'n interessante plekkie. Sal graag langer wil bly om beter te verken."

Britannia Bay, Western Cape

Beach House Britannia Bay

"Britannia Bay is really wonderful, if you want that quiet beach getaway, definitely go to Britannia Bay."

Gansbaai, Western Cape

Oom Piet Accommodation

"Gansbaai is 'n gewilde vissersdorp en geleë naby Hermanus, Franskraal en nie ver van Perle Beach."

De Rust, Western Cape

The Travelling Tortoise Retreat

"Lieflike dorpie met aangename mense en 'n groot hoop wonderlike dinge om te sien."

Fresnaye, Western Cape

Grande Kloof Boutique Hotel

"Relatively safe area and within walking distance of most amenities."

Table View, Western Cape

Sunny South Views

"Just perfect, clean and not far from inner city."

Yzerfontein, Western Cape

Kaalvoet Apartments

"Wonderlike stil en rustige plek met assemrowende see-uitsig, veral met sonsondergang. Fantasties en net 45 min se ry uit die Parow Noord."

Mossel Bay, Western Cape

Altelekker by die See

"Baie lekker vakansie plek."

Grabouw, Western Cape

Belfield Wines and Farm Cottages

"Die landelike gedeelte van Elgin baie mooi. "

Keurboomstrand, Western Cape

O So Kozi

"Some great restaurants and farm stalls and picture perfect views wherever you go! "

Greyton, Western Cape

Via's B&B

"Daar is iets vir almal - mens kan rond koop in die koffie shops en cafés en mens self oor eet aan lekker kos, koffie en craft bier, maar ook gaan fiets ry en stap in die beeldskone natuur of dorp strate."

Oudtshoorn, Western Cape

Oasis Shanti Backpackers

"Tydens die fees is daar baie shows om te kyk was dit lekker maak. Die dorpie self het nie baie om te doen nie, maar in die omliggende area is daar baie lekker en interessante plekke. Jy kan Oudtshoorn as jou basis gebruik."

Oudtshoorn, Western Cape

Oasis Shanti Backpackers

"KKNK was nie wat dit altyd was!"

Lamberts Bay, Western Cape

Raston Guest House

"Baie vriendelike en gasvrye Weskus dorpie."

Page
Page 943 - Showing 28261 to 28290
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers