Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Franschoek is in die hartjie van die wyn- en kos wêreld. Hoogs aanbeveel en ons sal beslis terug wees."
"My tippe dorpie, rustig, plaas atmosfeer met baie vriendelike mense. Mense wat nog as mens-mense geklas kan word, wat nog uitreik na hulle medemens met hulp en daad!"
"Die botaniese tuin is 'n moet sien, stap gerus na die waterfal toe - dis ongelooflik mooi."
"In die Karoo. Lieflike kalmte in die omgewing. Mens kan regtig jou hart daar verloor."
"My eerste keer by KKNK. Goed georganiseerde fees saam met baie doen dinge in en om die dorp! Baie vriendelike mense."
"Britannia Bay is really wonderful, if you want that quiet beach getaway, definitely go to Britannia Bay."
"Gansbaai is 'n gewilde vissersdorp en geleë naby Hermanus, Franskraal en nie ver van Perle Beach."
"Lieflike dorpie met aangename mense en 'n groot hoop wonderlike dinge om te sien."
"Wonderlike stil en rustige plek met assemrowende see-uitsig, veral met sonsondergang. Fantasties en net 45 min se ry uit die Parow Noord."