Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Simondium, Western Cape

Station House

"Het het slegs een nag oorgeslaap nadat ek 'n funksie in die omgewing bygewoon het, so ek weet nie regtig wat die toeriste-aktiwiteite van die omgewing is nie, maar die natuurskoon is uit die boonste rakke en ek sal beslis 'n plan maak om meer van die omgewing uit te vind."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Van Rhyn Guest House

"Net jammer daar was slegs een restaurant waar mens iets te ete kon kry op 'n Sondagaand. Die algemene gevoel rondom Vanrhynsdorp is dat daar baie aangename mense woon."

Uniondale, Western Cape

Schulteheim Hotel

"Hierdie dorpie het baie meer gebied as wat ons verwag het. Almal is baie vriendelik en ons het heeltemal veilig gevoel te alle tye. Ons gasheer het vir ons plek bespreek by The Hungry Ghost en dit was 'n bitter oulike eetplekkie met heerlike kos teen baie billike pryse. As jy wil wegbreek van die gewone lewe en net 'n slag ontspan, is Uniondale die plek vir jou."

Kommetjie, Western Cape

Happy Home Imhoff's Gift

"Baie mooi en veilige omgewing."

Plettenberg Bay, Western Cape

75 Dune's Resort

"Baie mooi plek vir 'n vakansie."

Rawsonville, Western Cape

ATKV Goudini Spa

"'n Moet om weer te kom."

Plattekloof, Western Cape

iNkosi Luxury Lodge

"Naby aan Panorama Medikliniek."

Clanwilliam, Western Cape

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Die droogte met gevolglike tekort aan water het vir seker 'n uitwerking op die toerismebedryf. Indien beskikbaarheid van water weer terugkeer na normaal, verdien hierdie pragtige dorpie vyf sterre!"

Simon's Town, Western Cape

Simonsberg Heights

"Daar is net geen braaiplek nie."

Paarl, Western Cape

Mooi Bly

"Ons het heerlik geëet by Laborie en by Noop."

Cederberg, Western Cape

Enjo Nature Farm

"Doen die moeite en gaan verken die area. Pragtig!"

Hermon, Western Cape

Du Vlei

"Hermon is 'n baie klein gehuggie, maar die toeriste aantreklikheid is Riebeek Kasteel, 'n klipgooi daarvandaan."

Worcester, Western Cape

Suné's Self Catering

"Dit sal nogal lekker wees as hulle meer goed vir jongmense het om te doen."

Elands Bay, Western Cape

Ons Huisie

"Elandsbaai, dis waar my hart lê."

Robertson, Western Cape

Engela's Overnight Accommodation

"Die hele dorpie het 'n wonderlike atmosfeer en die wynplase is great! Baie om ook in die omgewing te doen. "

Sedgefield, Western Cape

Jean's Nest

"Sedgefield is eintlik klein Knysna."

Agulhas, Western Cape

Huis van 2 Oseane

"Het ongelukkig net een nag daar oorgeslaap, maar sal beslis weer wil besoek."

Gordon's Bay, Western Cape

The Boardwalk Accommodation

"Ek en my vrou en van ons vriende hou van die omgewing van die hawetjie."

Hartenbos, Western Cape

Bayview Self-catering Apartment

"Fantastiese vakansieplek met lekker weer en min wind. Alles is lekker naby en daar is genoeg te doen om kinders besig te hou."

Calitzdorp, Western Cape

De Wawielhuis Calitzdorp

"Sal graag weer besoek, baie mooi dorp met baie besienswaardighede."

Hermanus, Western Cape

House 12 Beach Club

"There is no Mr Delivery or at least not one that we could pickup on our search."

Struisbaai, Western Cape

Vidi's Place

"Pragtige skoon dorp. Strand gebied skoon en lekker om op te stap. Vriendelike gemeenskap en behulpsaam."

Robertson, Western Cape

On the 18th

"Rustige, interessante dorp met vele geleenthede vir ontspanning en pret!"

Lamberts Bay, Western Cape

Bay Plaza

"Dankie, ons het lekker gekuier."

Witsand, Western Cape

Beachcomber Holiday Apartments

"Baie rustige plek, gaan daarheen om te rus."

Page
Page 957 - Showing 28681 to 28710
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers