Verified Reviews
Wild Frontier
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Wild Frontier
Rated 4.6 out of 5 based on 1902 reviews.
"Het Marlothpark baie geniet. Koedoes, zebras, vlakvarke en nagapies het ons gereeld besoek en was veral 'n plesier vir die kleinkinders. Sal weer besoek."
"Onseker oor sekuriteit en voel dat Marlothpark soveel meer kan bied as die huidige stofstrate en huise wat onversorg lyk. Pad soontoe met die langnaweek was nag!"
"Marloth Park is the best location for being close to Kruger Park but the location and Park provides for everything and with the animals roaming around on your walks is always a great experience. I would recommend everyone to visit Marloth Park."
"Interessante plek om in te bly, met al die diere wat daar kom wei."
"Baie besig met tye. Paaie in swak toestand veral met lae voertuig. Die bos-atmosfeer en diere wat vry beweeg maak dit lekker."
"Dis 'n rustige dorpie met baie hartlike mense. Daar is petrol, drankwinkel, restaurant en 'n supermark. So mens hoef ook nie die hele huis in te pak om hier te kom bly nie. Ek is veral beïndruk met hul strengheid om by die stadige spoedgrens te hou. "
"Altyd lekker om Marloth Park te besoek. Die regte plek om te gaan recharge."
"Marlothpark het my hart gesteel, ek het my hart daar gelos vir die volgende keer wanneer ek gaan."
"Gaan al baie jare Marloth Park en sal nog soveel keer gaan soos die geleentheid opduik."
"An experience in itself! A great choice for large groups and those looking for a more economical, relaxed and flexible experience than private lodges, but more comfort than camping. There is something for everyone, even when booking last minute."
"Daar is 5000 erwe waarvan 1500 reeds huise op het, as die erwe almal huise het gaan dit die atmosfeer bederf."
"Took a drive along the river fence. Road in very bad condition; a small car would have got stuck. No place to exit the road until the end. "
"Great travel destination. Definitely a recommended place. Animals within walking distance. "
"Daar is baie deurloop van voetgangers. Dit word aanbeveel dat voertuie ordentlik gesluit word en kosbare artikels veilig gebêre word. Die wild wat mak rondloop tussen besoekers bly 'n groot trekpleister."