Geverifieerde Resensie
Wild Frontier
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Frontier bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1923 resensies.
"Baie besig met tye. Paaie in swak toestand veral met lae voertuig. Die bos-atmosfeer en diere wat vry beweeg maak dit lekker."
"Dis 'n rustige dorpie met baie hartlike mense. Daar is petrol, drankwinkel, restaurant en 'n supermark. So mens hoef ook nie die hele huis in te pak om hier te kom bly nie. Ek is veral beïndruk met hul strengheid om by die stadige spoedgrens te hou. "
"Altyd lekker om Marloth Park te besoek. Die regte plek om te gaan recharge."
"Marlothpark het my hart gesteel, ek het my hart daar gelos vir die volgende keer wanneer ek gaan."
"Gaan al baie jare Marloth Park en sal nog soveel keer gaan soos die geleentheid opduik."
"An experience in itself! A great choice for large groups and those looking for a more economical, relaxed and flexible experience than private lodges, but more comfort than camping. There is something for everyone, even when booking last minute."
"Daar is 5000 erwe waarvan 1500 reeds huise op het, as die erwe almal huise het gaan dit die atmosfeer bederf."
"Took a drive along the river fence. Road in very bad condition; a small car would have got stuck. No place to exit the road until the end. "
"Great travel destination. Definitely a recommended place. Animals within walking distance. "
"Daar is baie deurloop van voetgangers. Dit word aanbeveel dat voertuie ordentlik gesluit word en kosbare artikels veilig gebêre word. Die wild wat mak rondloop tussen besoekers bly 'n groot trekpleister."
"Dit was ons eerste keer in Marlothpark en ons was verras. Dit was die lang rit werd. Paaie is toeganklik vir enige voertuig, maar besoekers met lae voertuie moet versigtig wees."
"Marloth Park is the perfect place to base your trip to the Kruger. There are 2 small, but well-equipped supermarkets, a gas station, several restaurants, and a couple of bottle stores - everything you would expect in a village, but most of the properties are hidden in the bushes - it's a truly unique destination."
"Baie mooi omgewing van ons land en verskeie dinge in die omtrek om te doen."
Mjejane Game Reserve, Wild Frontier
Ngalas Rest 101"Baie goeie bestemming en lekker naby die wildtuin. Moet egter sê dat die brug wat direk toegang tot die wildtuin verskaf 'n massiewe plus punt sou wees. Dit neem tot 2 uur om binne die wildtuin te kom wat alles verhoed kan word indien die brug oop is."
"Hierdie is 'n plek met ongelooflik baie potensiaal. Ek besoek dit al 'n geruime tyd op 'n gereelde basis en dis vir my nogal teleurstellend dat dit lyk asof die infrastruktuur baie agteruit gaan."