@ 75
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 75 Marine Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
@ 75 is 'n ruim losstaande kothuis op 'n gedeelde perseel in Struisbaai. Dit bied 'n see-uitsig en is ideaal vir 'n paartjie.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, ketel en yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Dit lei na die onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf is 3,4 km vanaf Struisbaai se hoofstrand en 2,5 km vanaf die hawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jeanne Geverifieer
Eiendomme 31
Resensies 42
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 75 Marine Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
75 Marine Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang