Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (248)
B&Bs (7)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (238)

Resensies van Agulhas

4.7 / 5  
volgens 276 resensies
Lees regte resensies van Agulhas van 276 geverifieerde gaste.
Indien jy Agulhas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Agulhas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Agulhas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Agulhas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Agulhas Akkommodasie

242 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

12 on Golf is 'n lieflike selfsorg-eenheid in L'Agulhas. Die eenheid vorm die grondvloer van die eienaar se privaat woning, maar dit het sy eie aparte en privaat ingang. Die huis spog met 'n pragtige uitsig oor die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

Pa Nanna's Place is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat onder die eienaar se huis in die kusdorpie L'Agulhas in die Wes-Kaap geleë is. Die woonstel het 'n privaat ingang en see-uitsigte binne en buite die eenheid. Voo...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Agulhas

Bodega Fuchs is 'n selfsorg-eenheid in die kusdorp Struisbaai. Die eenheid is op die eienaar se perseel. Die ateljeewoonstel beskik oor 'n kombuisie, slaaparea, sitkamertjie en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Agulhas

Happiness is 'n selfsorgvakansiehuis in Agulhas. Die huis kan 6 gaste akkommodeer en bied 'n rustige wegbreek van die stadslewe. Die oopplan-leefarea het 'n binnebraai. Die huis het 2 slaapkamers en 3 badkamers. Di...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Agulhas

Redsky Self-Catering is in Agulhas geleë, naby die mees Suidelike punt in Afrika, en bied gehalte-vakansieverblyf aan gaste. Dit is binne loopafstand van winkels, restaurante en die strand. Dié huis beskik oor 2 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Agulhas

Hierdie bekoorlike, afgewitte kothuise, met 'n speelse gevoel, is geleë in Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika. Dit is ook die plek waar die Indiese- en Atlantiese Oseaan mekaar ontmoet. Ons het 3 selfsor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suiderstrand, Agulhas

Stil 'n Bietjie is in Suiderstrand en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of 'n klein gesin. Die gerieflike selfsorgwoonstel is volledig toegerus en het slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Dit is in die Agulhas Natuurrese...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suiderstrand, Agulhas

The Southern Beach House is in die rustige dorpie Suiderstrand wat 5 km vanaf die mees suidelike punt van Afrika in die Agulhas Nasionale Park is. Dit is omring deur fynbos en voëls en is 'n natuurliefhebber se par...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Meeresbrise bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die kusdorpie, Struisbaai. Struisbaai spog met een van die langste ononderbroke wit strande in die Suidelike Halfrond en die wit vissershuisies, kleurvolle ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Chasing Daylight is 'n groot selfsorghuis teen die gewilde swemstrand in die prentjiemooi kusdorpie Struisbaai. Die huis het 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Chasing Daylight is sowat 4 km vanaf Kaap ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Two Oceans bied puik vakansieverblyf vir 'n gesin van 4 in Struisbaai. Dié eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n stapelbed in die leefarea en die tweede badkamer het 'n stor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Seaside Place is 'n bekoorlike eenheid in Struisbaai op die eienaar se perseel met sy eie private ingang. Die eiendom is geleë naby die hawe en die strand. Die vakansiewoonstel bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

Finisterre is in L'Agulhas en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verblyf word in 2 woonstelle in 'n tripelv...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Trinacria is 'n bekoorlike grasdak-kothuis in Langezandt Fisherman's Village in Struisbaai. Daar is slaapplek vir 4 gaste in die hoofkothuis en slaapplek vir 2 gaste in 'n aparte gastekothuis. Die hoofkothuis het '...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in L'Agulhas, Agulhas

Die gastehuis is slegs 2 minute se stap van die see af. 'n Heerlike Suid-Afrikaanse ontbyt word bedien in ons ruim ontbytkamer, en ons maak voorsiening vir diabete, vegetariërs en vegans. Daar is ’n kombuis op d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

Welkom by die Agulhas akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za