Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (195)
B&Bs (6)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (183)

Resensies van Struisbaai

4.6 / 5  
volgens 304 resensies
Lees regte resensies van Struisbaai van 304 geverifieerde gaste.
Indien jy Struisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Struisbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Struisbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Struisbaai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Struisbaai Akkommodasie

194 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in L'Agulhas, Struisbaai

Pa Nanna's Place is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat onder die eienaar se huis in die kusdorpie L'Agulhas in die Wes-Kaap geleë is. Die woonstel het 'n privaat ingang en see-uitsigte binne en buite die eenheid. Voo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in L'Agulhas, Struisbaai

12 on Golf is 'n lieflike selfsorg-eenheid in L'Agulhas. Die eenheid vorm die grondvloer van die eienaar se privaat woning, maar dit het sy eie aparte en privaat ingang. Die huis spog met 'n pragtige uitsig oor die ...

33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 800
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Agulhas, Struisbaai

Hierdie bekoorlike, afgewitte kothuise, met 'n speelse gevoel, is geleë in Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika. Dit is ook die plek waar die Indiese- en Atlantiese Oseaan mekaar ontmoet. Ons het 3 selfsor...

25% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 020
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Agulhas, Struisbaai

Happiness is 'n selfsorgvakansiehuis in Agulhas. Die huis kan 8 gaste akkommodeer en bied 'n rustige wegbreek van die stadslewe. Die oopplan-leefarea het 'n binnebraai. Die huis het 2 slaapkamers en 3 badkamers met...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Agulhas, Struisbaai

Redsky Self-Catering is in Agulhas geleë, naby die mees Suidelike punt in Afrika, en bied gehalte-vakansieverblyf aan gaste. Dit is binne maklike bereik vanaf winkels, restaurante en die strand. Dié huis beskik o...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Struisbaai

Two Oceans bied puik vakansieverblyf vir 'n gesin van 4 in Struisbaai. Dié eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n slaapbank in die leefarea en die tweede badkamer het 'n stor...

15% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 750
R1 488
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Struisbaai

Trinacria is 'n bekoorlike grasdak-kothuis in Langezandt Fisherman's Village in Struisbaai. Daar is slaapplek vir 4 gaste in die hoofkothuis en slaapplek vir 2 gaste in 'n aparte gastekothuis. Die hoofkothuis het '...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Struisbaai

The Goose Nest is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf sowat 500 m van die strand af en naby ander geriewe. Die woonstel is ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Struisbaai

Paddatjiesrus is in in die kusdorpie, Struisbaai, in die Overberg geleë en is baie naby die mees suidelike punt van Afrika. Dis 'n gewilde vakansiebestemming onder kenners van die area. Die eenhede is slegs 60 mete...

20% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Struisbaai

Seaside Place is 'n bekoorlike eenheid op die eienaar se perseel in Struisbaai. Die eiendom is ideaal geleë naby die hawe en die strand. Die vakansiewoonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beski...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Struisbaai le daar waar die Indiese en Atlantiese oseane mekaar ontmoet, net 4 km van Agulhas af. Daar heers 'n onsekerheid oor die naam se oorsprong. Sommige mense is van mening dat dit "Strooibaai" beteken, want die vissermanne se kothuise is oorspronklik van strooi gebou. Ander beweer dat die naam van die Nederlandse "vogelstruijs" (Afrikaans: volstruis) afgelei is, omdat hierdie area baie volstruise het wat die land met melkkoeie en merinoskape deel. Dan is daar die wat beweer dat die grootte van die dorp aanleiding tot die naam gegee het, want die naam is afgelei van 'n ou Nederlandse woord vir "groot"....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za