6 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Hoop Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
@ Hope 13 is 'n selfsorgkothuis in Robertson, Wes-Kaap, en bied gehalteverblyf in 'n dorp met 'n ryk geskiedenis en goeie wyn.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers, en daar is 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens. Beddegoed en linne word voorsien. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Handdoeke word voorsien.
Daar is lugversorging in die sitkamer en hoofslaapkamer.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg, en het ook koffie- en teemaakgeriewe. Die sitarea het 'n TV met stroomtoestel vir Netflix. Gratis WiFi word voorsien.
Daar is 'n braai-area en 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 213
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 13 Hoop Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink @ Hope 13 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Hoop Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang