+25
Selfsorg in Agulhas

@ Rust Akkommodasie

Pura Vida
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is toegang tot gratis WiFi en braaigeriewe kan gereël word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Enige grimering, sonskerm, olie of ander vlekke op lakens of handdoeke wat nie behandel of verwyder kan word nie, moet op die gas se koste vervang word. Dit geld ook vir enige items wat van die eiendom verwyder word.

Rook is streng verbode binne die eenhede.

Slegs toiletpapier mag in die toilette afgespoel word.

Vullissakke moet in die groot swart vullisdromme onder die trappe geplaas word.

Hierdie eiendom ondersteun herwinning. 'n Ligkleurige sak word voorsien vir bottels, glas, papier en blikkies. Los asseblief die sak langs die vullisdrom met vertrek.

Gaste word vriendelik versoek om water spaarsamig te gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
@ Rust Woonstel
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid op die eerste verdieping van die eienaar se huis het sy eie balkon met buitemeubels en 'n Weber-braai. Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n induksiestoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige DStv-pakket. Daar is ook WiFi-toegang.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Enige grimering, sonskerm, olie of ander vlekke op lakens of handdoeke wat nie behandel of verwyder kan word nie, moet op die gas se koste vervang word. Dit geld ook vir enige items wat van die eiendom verwyder word.

Rook is streng verbode binne die eenhede.

Slegs toiletpapier mag in die toilette afgespoel word.

Vullissakke moet in die groot swart vullisdromme onder die trappe geplaas word.

Hierdie eiendom ondersteun herwinning. 'n Ligkleurige sak word voorsien vir bottels, glas, papier en blikkies. Los asseblief die sak langs die vullisdrom met vertrek.

Gaste word vriendelik versoek om water spaarsamig te gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

1 Adelle Street, Oceanview, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67eec9b82dd3ff6ffefb787e6fae5c519c6e460f122c065443bbfc7fc8598620f79e73bcd8f5a5a92f342b1b3f9266f3ec9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 1 Adelle Street Oceanview 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.812037193965 20.032021701336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang