+29
Selfsorg in Duynefontein

@ The Duine Huisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Charles A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Beautiful cottage put together with love and care! It is an amazing cottage! So carefully put together with love and care. Indoor braai was great - we made a potjie! Definitely going back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

10 uit 10! Die Duine Huise is 'n uitmuntende plekkie, super skoon, netjies, goed ingerig met alles en meer wat mens nodig het. Sal vir seker weer daar boek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonora A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Amazing. Our stay was amazing. What a spiritually calming and joyful, friendly place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Fantasties plek om te bly. Baie lekker gebly by die Duine Huisie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2025

Lovely little huisie. Very relaxing and everything we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Die eenheid het alles wat ons nodig gehad het, sal weer daar bly. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Goeie, billike akkommodasie in ʼn stil en veilige omgewing. Die Duine Huisie is regtig baie goed ingerig. Daar was alles wat ons nodig gehad het, van ʼn aansteker vir die gasstoof, ʼn haardroeër met ʼn spieël, tot al die nodige muurproppe. Die trappe, soos op die webtuiste gesê, kan ʼn uitdaging wees, maar vir ons was dit heel gemaklik. Die detail en liefde waarmee alles op die perfekte plek geplaas is, was vir ons baie duidelik en baie spesiaal. Baie dankie, die akkommodasie word opreg waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leana
@ The Duine Huisie
Baie dankie, Heleen. Ons waardeer jou mooi woorde baie!

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker gerus. Baie lekker gebly, dankie. Skoon en netjies en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

It was perfect for what we needed. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Rustig. Baie lekker gebly, rustig, gesellig en net geontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

9 Narcissus Avenue, Duynefontein, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA214e76fc49f84a82ea04b3e5ac70d6ba1044642d27b95ed095ebbfba158d129e5871d552edac3dea9c6469a577d264d79922?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 44 5 1 5 9 Narcissus Avenue Duynefontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.689492 18.44594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang