Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The Duine Huisie

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 27 resensies vir @ The Duine Huisie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Carla J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla J
Gesin met tieners

Lieflik, rustig, verwelkomend!

Lieflik, rustig, verwelkomend! Het dit vreeslik geniet om daar te bly! Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Duine Huisie se terugvoer

Carla, dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het so lekker gebly. Baie dankie.

@ The Duine Huisie
Lydia C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia C
Gesin met tieners

Waarde vir geld!

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is goed ingerig, heeltemaal privaat en bied 'n baie lekker kuier area buite. Baie goeie waarde vir geld en 'n bonus dat ons ons honde kon saamneem. Sal definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Duine Huisie se terugvoer

Baie dankie Lydia, jou woorde word opreg waardeer.

@ The Duine Huisie
Melanie P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P
Gesin met tieners

Enjoyable and comfortable.

We had a lovely stay at the Duinehuisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine A
Gesin met tieners

Uitstekend.

Pragtige, netjiese, veilige plek. Baie billike prys. Ons het vir 2 dae betaal maar kon net 1 nag oorslaap. Hulle het ons binne 4 dae terugbetaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en aangenaam soos altyd.

Kommunikasie was uitstekend. In- en uitboek was maklik. 'n Goeie plek om te bly vir vakansie. Naby alles. Baie dankie. Sal weer so maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita M
Gesin met klein kinders

Wonderful stay.

We really enjoyed our stay. Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Lieflike en rustige naweek.

Pragtige plekkie net soos op die photos. Gasvrou is baie lieflik en tegemoedkomend. Sal vir seker weer gebruik maak van @ The Duine Huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Duine Huisie se terugvoer

Baie dankie Monique, ek waardeer jou resensie opreg baie! Julle altyd welkom. Leana

@ The Duine Huisie
Jasmeen M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasmeen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties. Die plekkie is baie rustig en mooi.

Baie lekker wegbreekplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and relaxed stay.

If you're not keen on a stay in the city, but rather a quiet stay outside its borders this is a perfect pick. Host is super helpful, great amenities, lovely setup. Bit of a drive into Cape Town self if your activities are mostly there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaaslike verblyf.

Ons het 'n verjaarsdagpartytjie in Melbos bygewoon en was einlik net op soek na plaaslike oornagverblyf. Duine Huisie was soveel meer as dit. Ruim, netjies, goed toegerus, gerieflik, binne en buitebraai, veilige parkeerplek. Ons het heerlik oorgebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Duine Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het lekker gebly. Leana

@ The Duine Huisie
Prabani (annie) N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Prabani (annie) N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well equipped, pet friendly accommodation.

Well equipped, pet friendly accommodation that is fully fenced for your pet. Parking inside property behind gate. Close to Melkbosstrand beach and shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid is ruim, netjies en baie goed toegerus.

Perfekte plekkie om oor te bly vir vakansie/besigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Duine Huisie se terugvoer

Baie dankie Gerhard, vir ons mooi resensie.

@ The Duine Huisie
Christie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie S
Gesin met klein kinders

Wat 'n lekker plekkie in een van die beste kusdorpies in die Wes-Kaap!

Ons het vir 'n maand by die Duinehuise aangely terwyl ons gewag het vir okkupasie in ons nuwe huis in Melkbos. Ons kon nie vra vir 'n beter ligging of lekkerder omgewing op by te "land" in Melkbos nie. Die klein eenheid het aan al ons vereistes voldoen en ons het die stiller kant van Melkbos leer ken. Dit was maklik om by alles uit te kom, die strand, restaurante, winkels en ons het nie nodig gehad om uit die doprpie uit te ry vir enige iets nie. Die eenheid is baie goed toegerus en ons het gereeld 'n vuur aangesteek om buite te sit. Die een keer wat die weer goor was, het ons dit binne gedoen! Met die gasstoof en oond het ons amper nie geweet van beurtkrag nie. Tot ons verbasing het ons een aand by die hek uitgestap, net om 'n trop zebras aan die oorkant van die pad in die reservaat te gewaar. Ek kan Duinehuise aanbeveel vir enigiemand wat reis vir werk of vakansie. Dit voel nou soos my tweede huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Duine Huisie se terugvoer

Baie dankie Christie, vir die pragtige resensie. Julle het net so mooi na ons huisie gekyk ook. Alles wat mooi is vir julle hier in Melkbos.

@ The Duine Huisie
Mike G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs. Baie gerieflik ingerig. Baie veilige parkering.

Heerlike stapstrand, mits die wind nie waai nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Duine Huisie se terugvoer

So bly julle het lekker gekuier. Dankie vir die mooi resensie.

@ The Duine Huisie
Daniella V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniella V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut goeie waarde vir geld.

Pragtige woonstel, stap afstand van die see af. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M
Gesin met tieners

Pragtige skoon, veilige plekkie!

Dis regtig 'n pragtige plekkie met meer as genoeg spasie om te kuier. Dis meer as net 'n oornagplekkie met alles wat mens mag nodig hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene B
Gesin met tieners

Fantasties, netheid uitstekend.

Baie vriendelike diens. Netheid is 100%. Alles wat jy nodig het. Baie dankie vir jule gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Duine Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Irene. Julle is altyd wekom by ons.

@ The Duine Huisie
Magdalena O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena O
Saam met vriende

Heerlike, oulike plekkie.

Pragtige plekkie en Leana is super behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Duine Huisie se terugvoer

Baie dankie Coenraad, vir die mooi boodskap.

@ The Duine Huisie
Michael D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D
Saam met vriende

Heerlike, bekostigbare plekkie.

Ons het baie lekker gebly, die groot badkamer is altyd 'n plus. Die plek was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel P
Gesin met tieners

Baie lekker.

Die akkommodasie was baie netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Duine Huisie se terugvoer

Baie dankie Carel vir jou mooi resensie. Ons is bly julle het lekker gekuier. Vriendelike groette, Leana.

@ The Duine Huisie
Tanja V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja V
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig. Sal aanbeveel vir enigiemand.

5 km van die hoofstrand af, maar nogtans die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Gesin met tieners

5-ster verblyf!

Ek kan die Duine Huisie met 100% oortuiging aanbeveel. Die diens is vriendelik, die huis is wonderlik toegerus met alles wat jou hart kan begeer, die tuin is privaat en mooi, die parkeerplek is veilig agter hekke, en alles was super skoon. Beste van alles is dat dit dierevriendelik is vir wanneer mens met jou dierekinders reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Duine Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Vriendelike groette, Matt en Leana.

@ The Duine Huisie
Jo-marie F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-marie F
Saam met vriende

Sal The Duine Huisie aanbeveel aan enige persoon/persone wat 'n lekker rustige wegbreek wil hê.

Een van die beste, skoonste, gaste huise waar ek al ooit was. Hierdie is die 2de keer by @The Duine Huisie en ons love dit elke keer! Alles is netjies, skoon en so gerieflik. Sal definitief weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Duine Huisie se terugvoer

Baie dankie Jo-marie, vir die pragtige terugvoering. Ons is so bly julle het lekker gekuier, julle is altyd welkom.

@ The Duine Huisie
Chanté K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanté K
Saam met vriende

Fantasties.

Baie lekker gekuier en geslaap. Die Duine Huisie is baie netjies en modern. Die foto's regverdig nie die werklikheid nie. Dis asemrowend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Duine Huisie se terugvoer

Baie dankie Chanté. Ons is baie bly julle het lekker gekuier hier by ons.

@ The Duine Huisie
Marcheline S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcheline S
Saam met vriende

Die kuier was rustig en rustigheid was waarna ek opsoek was.

Die plek is rustig, stil en in 'n goeie area. Ek was beïndruk met alles. Sal dit enige tyd weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Duine Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is altyd welkom hier by ons .

@ The Duine Huisie
Louis C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Rustig, still, goed geleë, gasvry.

Lekker plek om af te skakel. Naby alles. Skoon netjies en uitleg is goed deurdink. Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Duine Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het lekker gekuier. Vriendelike groette, Matt en Leana.

@ The Duine Huisie
Carlin S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfy.

Will definitely recommend and visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Duine Huisie se terugvoer

Thanks for the great compliment and rating Carlin. You are always welcome.

@ The Duine Huisie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narcissuslaan 9, Duynefontein, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54a62c37e6b4991e2811b1d5d9b2b41eeb916d04a6d8d2db04208d05c3c66be5c5615ab72b082f8b503f5e5dd2f2d90b8b3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 9 Narcissus Avenue Duynefontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.689492 18.44594