+37
Selfsorg in Munster

On The Beach @ South Sands no 2

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Suzette L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Fantasties en ontspannend. Heerlike tyd gehad in die mooiste eenheid met die mooiste uitsig. Die eenheid was netjies, skoon en ingerig met meer as wat nodig is. Die mooiste strand sommer so op jou voorstoep. Die gasvryheid van die eienaar is uit die boonste rakke. Ons sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
On The Beach @ South Sands no 2
Beste Suzette en familie Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het, en sien uit om julle weer te sien. Julle is welkom! Groete Alan en Viv

Quintin P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Best family vacation ever. Amazing views from everywhere in the house, peaceful and beautiful. Our family had a wonderful time, and the easy access to the beach made it even better, not having to really drive anywhere. It made family time so much better. Love the place, love the views and wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
On The Beach @ South Sands no 2
Dear Quintin. We are so glad that it was your best family vacation ever. The views are magic. We strive to ensure that our guests are made to feel at home. Thank you so much for the great review. Much appreciated. You are welcome back anytime. Regards, Alan, Viv.

Logan R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Very nice and enjoyable. Peaceful and comfy with good memories.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
On The Beach @ South Sands no 2
Dear Logan and family, Thank you for the good review. We are glad that you enjoyed the peacefulness and that you have good memories. You are welcome back anytime. See you soon. Regards, Alan and Viv

Marieta V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Baie lekker plek met 'n baie mooi uitsig. Ons het lekker gebly. Gerieflike plek met 'n baie mooi uitsig. Die diens is ook baie goed. Ek sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
On The Beach @ South Sands no 2
Beste Marieta Baie baie dankie vir die "review". Ons waardeer dit! Ons is bly julle het dit geniet en lekker gebly. Julle is enige tyd weer welkom. Groete Alan en Viv

Margaret V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fabulous. Moet weer gaan! Uitstekend toegerus, pragtige uitsig. Ons het baie baie lekker gebly. Was spyt dat ons nie vir langer bespreek het nie. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
On The Beach @ South Sands no 2
Beste Margaret Baie baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit geweldig baie. Bly julle het dit baie geniet. Julle is welkom enige tyd. Groete Alan en Viv

Marne V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

It was an amazing, restful vacation. On The Beach @ South Sands no 2 is an amazing place to stay on the south coast, just a few meters away from the beach, with the amazing sounds of waves crashing on the shore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
On The Beach @ South Sands no 2
Hi Marne. Thank you for your good review. Glad you enjoyed your stay. Regards, Alan & Viv

Jerusha J
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

The stay was memorable for all the right reasons, we are definitely returning. Alan and Viv are excellent hosts. We will recommend this stay to anyone looking for a coastal breakaway. The unit was so convenient to use and very orderly which made the stay carefree and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
On The Beach @ South Sands no 2
Dear Jerusha & Family, thank you for the good review. We are so glad that you enjoyed your stay, and found everything to be in order. You are welcome back anytime. Regards. Alan & Viv.

Louise V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Lieflike plek, netjies en baie spasie. Ons het gehou van dek bo en onder. Genoeg plek vir lekker kuier. Goed ingerig met alles waaraan jy kan dink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
On The Beach @ South Sands no 2
Louise en familie Bly julle het die tydjie geniet. Dankie ons waardeer julle pragtige resensie. Julle is baie welkom om enige tyd die plek weer te gebruik. Groete Alan en Viv

Louis D
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Uitmuntende verblyf! Heerlike, skoon en veilige verblyf. Die uitsig is ongelooflik, en alles wat nodig is, is beskikbaar en nog meer. Alan en Viv is baie gasvry en help jou met alles. Dit is 'n stukkie paradys wat ons weer sal besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
On The Beach @ South Sands no 2
Baie baie dankie vir die pragtige resensie, ons streef om al ons gaste so gemaklik as moontlik te laat voel. Dit was vir ons baie lekker om die plek te kan uit verhuur aan julle. Julle is welkom enige tyd om die plek weer te gebruik. Groete, Alan en Viv

David D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

South Coast's finest. Simply an incredible place to stay and take a break. Stunning views, immaculate 3-bedroom home away from home with just about anything and everything you need. The owners clearly take pride in looking after not only their facility but also their guests. Our new favourite spot and highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
On The Beach @ South Sands no 2
Hi John. So glad that you enjoyed your stay. Even Though the weather did not play its part. Thank you so much for the great review. You are most welcome back anytime. Hope to see you soon. Thank you. Alan & Viv.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

251 Stoppel Place, South Sands no 2, Munster, Glenmore Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd045b165405c98a7aa3df903eb3c880acd027d34989c7a0bb2272b1d3e163fc4499b73f0c48ced1fd21cc7de4b5abae5310?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 251 Stoppel Place, South Sands no 2 Munster, Glenmore Beach 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -31.008194054029 30.258842814087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang