5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 42 Middleton Road, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
1 Eden Sands is 'n vakansiewoonstel in die oulike dorpie Winkelspruit in Kingsburgh. Dit bied slaapplek aan 5 gaste wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek by die see.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n dagbed. Gaste kan 'n oggendkoffie of tee op die sand geniet, of op die stoep ontspan terwyl hulle die uitsigte bewonder.
Die kompleks het 'n standaard- en babaswembad, asook onderdakparkeerplek vir voertuie. Daar is ook 24 uur-sekuriteit en elektriese heining, laserstraal-sekuriteit en kameras op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 42 Middleton Road, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 1 Eden Sands het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 Middleton Road, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang