Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Eden Sands

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Talita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Nice, peaceful week. It was a nice, peaceful week. The accommodation met all our needs. Beautiful view. Would definitely recommend it to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aisha P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Beautiful! Excellent. Clean. Modern. Fully equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekker. Baie lekker plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natanja L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Awesome view! Fantastiese woonstel met die beste uitsig oor die see. So skoon en netjies en net wat jy nodig het. Die stort is die tweede beste na die view! Sal definitief aanbeveel en selfs teruggaan sou ons weer in die area wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2025

Weer weer weer! #blessed. Fantastic, relaxing and clean! Again again (",) Amazing friendly staff and security. Rebecca was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wanda G
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Dit was een van die lekkerste plekkies waar ek gebly het weens die ligging. Baie lekker! Baie skoon, netjies en 'n goeie ligging. Naby alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ongelooflike lekker tyd saam met familie. Alhoewel die weer nie baie gunstig was nie, was die verblyf ongelooflik lekker. Sal ongetwyfeld weer van 1 Eden Sands gebruikmaak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivone V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Fantasties! Dankie! Pragtige woonstel, het als wat jy benodig! Ligging perfek. Uitsig WOW!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

1 Eden Sands is die perfekte plek vir wegkom en om te ontspan. Puik, baie lekker, see - branders en braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vyfster verblyf. Baie lekker gebly by 1 Eden Sands. Alles baie netjies en skoon. Net gesukkel om die stoof te werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middleton-weg 42, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9097e816e6b79b427092ebd9350f7e97620a556e3c4f46e229d7234eae4524aa8d04451a91a2dd6b71cb6f3476f7e38f7fe1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 5) 21 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.100188519837 30.859405234393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang