+13
Selfsorg in Stilbaai-Wes

1 Hofmeyer Stilbaai

8 gaste

3 slaapkamers

6 beds

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Hofmeyer Street, Stilbaai West, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

1 Hofmeyer Stilbaai is 'n bekoorlike vakansiehuis naby die strand in Stilbaai, sowat 4 uur se ry vanaf Kaapstad. Dit is die ideale toevlugsoord vir 'n groot gesin of groep vriende wat 'n seewegbreek soek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is nog 2 enkelbeddens in die boonste leefarea. Die aparte badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele, 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en stroomdienste. Die kombuis is met 'n vrieskas, yskassie, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus.

Die verblyf is net 400 meter vanaf die strand. Dit het sonpanele en 'n omsetterstelsel. Braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 1 Hofmeyer Street, Stilbaai West, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

1 Hofmeyer Street, Stilbaai West, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea63033dffaac5cfd70d88c2fb47602c37bb06973153b580783a5a50bf00b28062d06781f9d7887472cf550f874fd70a94d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 1 Hofmeyer Street Stilbaai West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3858206 21.4197869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang