1 on Pacific Close
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Pacific Close, Cola Beach, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
1 on Pacific Close is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Cola Beach, Sedgefield. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorp in die Tuinroete kan verken en geniet.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is bo geleë en is ingerig met 'n dubbelbed en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die ander twee slaapkamers is op die grondvloer en albei is ingerig met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n binnebraai en 'n buitepatio met sitplek en 'n tuin geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Cola-strand ongeveer 1.3 km weg. George-lughawe is ongeveer 49 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Pacific Close, Cola Beach, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Pacific Close, Cola Beach, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang