- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Royal Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
1 Royal Street Guesthouse is 'n unieke en bekoorlike boetiekgastehuis in die bekoorlike dorpie, Riebeek-Kasteel, een van die oudste dorpe in Suid-Afrika. Die gastehuis is 'n ou opgeknapte Victoriaanse huis aan die voorheuwels van die Kasteelberge in die Swartland.
Gaste kan kies tussen die Garden View Room of die Mountain View Room. Albei kamers het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamers het 'n koninggrootte-bed met skoon, wit linne en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die Orchard-suite is apart van die hoofhuis en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en bied toegang tot 'n privaat buitestort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n yskassie en 'n TV met Netflix en DStv in.
Die kamers het 'n yskassie, tee- en koffiestasie en plaaslik gebakte beskuit. Ander geriewe sluit gratis WiFi en 'n TV met Netflix in. Die gastehuis het 'n knus sitkamer met 'n boekrak vol leesboeke.
1 Royal Street Guesthouse is net 'n entjie se stap vanaf die dorpie waar daar talle winkels en gewilde restaurante is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Antonio Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1 Royal Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink 1 Royal Street Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Royal Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang