- 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Royal Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
1 Royal Street Guesthouse is 'n unieke en bekoorlike boetiekgastehuis in die bekoorlike dorpie, Riebeek-Kasteel, een van die oudste dorpe in Suid-Afrika. Die gastehuis is 'n ou opgeknapte Victoriaanse huis aan die voorheuwels van die Kasteelberge in die Swartland.
Gaste kan kies tussen die Garden View Room of die Mountain View Room. Albei kamers het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamers het 'n koninggrootte-bed met skoon, wit linne en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die Orchard-suite is apart van die hoofhuis en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en bied toegang tot 'n privaat buitestort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n yskassie en 'n TV met Netflix en DStv in.
Die kamers het 'n yskassie, tee- en koffiestasie en plaaslik gebakte beskuit. Ander geriewe sluit gratis WiFi en 'n TV met Netflix in. Die gastehuis het 'n knus sitkamer met 'n boekrak vol leesboeke.
1 Royal Street Guesthouse is net 'n entjie se stap vanaf die dorpie waar daar talle winkels en gewilde restaurante is.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie kamer is met kontemporêre kunswerke versier en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed met skoon, wit linne wat op versoek in 2 driekwartbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n TV, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen kinders onder 14 jaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is met kontemporêre kunswerke versier en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed met skoon, wit linne en 'n en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n TV, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen kinders onder 14 jaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite is apart van die hoofhuis en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en bied toegang 'n privaat buitestort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, 'n TV met Netflix en DStv in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen kinders onder 14 jaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Antonio Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Mountain View Kamer
- B&B
- Garden View Room
- B&B
- Orchard Suite