10 @ Sea-Batical
8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Iris Close, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
10 @ Sea-Batical is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in Stilbaai en is net 600 m van die rivier af geleë.
Dié huis beslaan verskeie verdiepings en is langs 'n groen area waar bokke vrylik wei, met 'n uitsig oor die rivier en die hawe. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers, en linne word voorsien.
Die hoofslaapkamer is op die tweede verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n borrelbad. Die kamer het 'n privaat sitarea. Die ander 2 slaapkamers is op die eerste verdieping en het elkeen 'n dubbelbed. 'n Stapelbed is vir 2 kinders beskikbaar in 1 van die kamers. Een van die slaapkamers het 'n badkamer met 'n stort en 'n bad, en die tweede badkamer het 'n stort. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die sitarea het 'n TV met DStv en lei na 'n balkon wat 'n uitsig oor die area bied.
Die dubbelmotorhuis het 'n elektriese deur en is op die grondverdieping geleë. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10 Iris Close, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Iris Close, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang