Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ateljeewoonstel is gerieflik geleë in 'n aangrensende woonstelkompleks met direkte toegang tot 107 Dorpstraat Boutique Hotel en is ideaal vir gaste wat langer bly. Die woonstel is net agter die hotel geleë en beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en kookplaat, asook 'n wasmasjien/droër vir ekstra gerief. 'n Gerieflike sitarea met 'n platskerm-TV voltooi die ruimte en bied 'n ontspanne en praktiese tuis-weg-van-die-huis-ervaring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke luukse dubbelkamer is ruim, smaakvol versier en toegerus met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 100% katoen-perkallinne, platskerm-slim-TV, gratis WiFi, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt is ingesluit.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Gerieflik geleë in 'n aangrensende woonstelgebou met direkte toegang tot die hotel. Hierdie suite met lugversorging beskik oor 'n privaat badkamer met 'n instapstort en 'n haardroër. Die eenheid is toegerus met 'n tee- en koffiemaakgeriewe, 'n klerekas, 'n slaapbank (wat 2 kinders onder 12 kan akkommodeer) en 'n platskerm-slim-TV. Gaste het toegang tot 'n privaat buitepatio. Hierdie eenheid is ideaal vir langer verblyf of diegene wat met kinders reis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
107 Dorpstraat Boutique Hotel, 107 Dorp street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang