LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 107 Dorpstraat Boutique Hotel | LekkeSlaap
+13

107 Dorpstraat Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat Boutique Hotel 107, Dorpstraat 107, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

107 Dorpstraat Boutique Hotel bied intieme, moderne verblyf wat ideaal is vir oordeelkundige vakansiegangers en sakelui. Dié hotel is in die hartjie van Stellenbosch geleë, naby aan eksklusiewe winkeltjies, koffiewinkels en restaurante.

Ons het luukse en suite-kamers, 'n ruim gesinskamer en 'n selfsorg-ateljee. Elke ruim kamer is smaakvol versier en toegerus met 100% katoen-perkallinne, 'n en suite-badkamer, platskerm-TV, gratis WiFi, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie.

Ontbyt kan genuttig word by die wynkroeg met sy beperkte spyskaart en groot verskeidenheid van Suid-Afrika se beste wyne. Die argitektuur in Stellenbosch se pragtige middedorp is van groot historiese waarde en die dorp spog ook met bekende skole en 'n uitstekende universiteit.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir 107 Dorpstraat Boutique Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Dorpstraat Boutique Hotel 107, Dorpstraat 107, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink 107 Dorpstraat Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat Boutique Hotel 107, Dorpstraat 107, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0MGQ3ZjIzLTRiMWQtNDMwMS05ZTk3LTUwMzFkODgxOTIzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 107 Dorpstraat Boutique Hotel 107 Dorp street 7599 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.939372413653 18.8587872684
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!