+114

107 Dorpstraat Boutique Hotel

25% AF!
Spesiale aanbod
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 30 Sep 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 107 Dorpstraat Boutique Hotel, 107 Dorp street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

107 Dorpstraat Boutique Hotel bied intieme, moderne verblyf wat ideaal is vir oordeelkundige vakansiegangers en sakelui. Dié hotel is in die hartjie van Stellenbosch geleë, naby aan eksklusiewe winkeltjies, koffiewinkels en restaurante.

Die hotel het luukse en suite-kamers en 'n selfsorg-ateljee. Elke ruim kamer is smaakvol versier en toegerus met 100% katoen-perkallinne, 'n en suite-badkamer, platskerm-TV, gratis WiFi, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie.

Ontbyt kan genuttig word by die wynkroeg met sy beperkte spyskaart en groot verskeidenheid van Suid-Afrika se beste wyne. Die argitektuur in Stellenbosch se pragtige middedorp is van groot historiese waarde en die dorp spog ook met bekende skole en 'n uitstekende universiteit.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
24-uur-ontvangs

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Daphne L
5.0
Lekker en gerieflik. Vriendelike personeel, netjiese kamer, heerlike ontbyt by Terra en 'n ideale ligging. Die enigste ding was die swak druk in die s...
Sien meer
Jun 2026
Erone V
5.0
Will visit again. Excellent service. Value for money!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Lizette K
Saam met lewensmaat
5.0
Uiters gerieflik, baie vriendelike diens, reg in die hart van Stellenbosch. Dit is 'n baie oulike plek om te bly. Waarde vir geld en hulle het uit hul...
Sien meer
Mei 2026
Marthmari M
Gesin met tieners
5.0
Perfekte veilige netjiese vriendelike ligging en mense. Heerlik gebly naby alles.
Feb 2026
Soreta S
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies en warm ontvang. Saar aangekom, was vriendelik ontvang. Heerlik geslaap, geshower en dis sentraal geleë in Stellenbosch. Ons SUV was veilig ge...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Craig Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 107 Dorpstraat Boutique Hotel, 107 Dorp street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink 107 Dorpstraat Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 080
25 % AF
R2 080 R1 560
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 080
25 % AF
R2 080 R1 560
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 080
25 % AF
R2 080 R1 560
per nag (plek vir 2)
Bespreek

107 Dorpstraat Boutique Hotel, 107 Dorp street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb413c35f045932df51d31d9aad194cf62e950e3a3ca6b3cc167337644afe714465efd29f4a99ec017dfc7b6b666d9d62185c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 080 nouVanaf R1 560 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 107 Dorpstraat Boutique Hotel 107 Dorp street 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.939372413653 18.8587872684
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang