12 gaste
4 slaapkamers
10 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Soos Gesien op Facebook
- 1078 Wildgoose Road, Marloth park, 1301, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
1078 Wildgoose Road is 'n pragtige en moderne selfsorghuis in die rustige Marlothpark Wildreservaat. Wild, onder meer koedoes, sebras, vlakvarke, rooibokke en bosbokke besoek gereeld die huis. Die oorvloedige voëllewe sal jou vermaak terwyl jy boeklees, afkoel in die swembad en 'n braai saam met vriende geniet.
Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers.
Al die slaapkamers het lugversorging. Twee slaapkamers is op die onderste verdieping, waarvan die een 'n koningingrootte-bed en 'n suite-badkamer met 'n stort het. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort.
Op die boonste verdieping is daar nog 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n buitestort. Die ander kamer is groot en het 2 dubbelbeddens, 2 driekwartbeddens en 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Wanneer dit te warm raak buite, kan gaste in die oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuisarea met lugversorging afkoel. 'n TV met die volle DStv-pakket en onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die huis het 'n omsetter om die ligte aan te hou gedurende beurtkrag en kragonderbrekings.
Die huis is modern en het ook 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, 'n ysmaker, mikrogolf, gasstoof en oond. Daar is ook 'n drankkoelkas op die stoep.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Julie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1078 Wildgoose Road, Marloth park, 1301, Mpumalanga
- Gaste dink 1078 Wildgoose Road het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1078 Wildgoose Road, Marloth park, 1301, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang