1078 Wildgoose Road

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

1078 Wildgoose Road is 'n pragtige en moderne selfsorghuis in die rustige Marloth Park Wildreservaat. Wild, onder meer koedoes, sebras, vlakvarke, impalas en bosbokke besoek gereeld die huis. Die oorvloedige voëllewe sal jou vermaak terwyl jy boeklees, afkoel in die swembad en 'n braai saam met vriende geniet.

Die huis bied slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers.

Al die slaapkamers het lugversorging. Twee slaapkamers is op die onderste verdieping, waarvan die een met 'n koningingrootte-bed en 'n suite-badkamer ingerig is en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer.

Op die boonste verdieping is daar nog 'n en suite-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die ander kamer is groot en beskik oor 2 koningingrootte-beddens, 2 driekwartbeddens en 'n klein dubbelbed met 'n en suite-badkamer.

Wanneer dit te warm raak buite, kan gaste in die oopplan-sitkamer, -eetarea en -kombuisarea by die lugversorger gaan afkoel. DStv is beskikbaar vir vermaak.

Die huis is modern ingerig en beskik oor 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, 'n ysmaker, mikrogolf, gasstoof en oond. Daar is ook 'n drankkoelkas op die patio.

Slaapplek

'n Bespreking by 1078 Wildgoose Road sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 7 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 1078 Wildgoose Road gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (vir 10 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false