Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1078 Wildgoose Road

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir 1078 Wildgoose Road
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Monique J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties. Wonderlike gasvryheid, huis was silwerskoon, alles wat jy nodig het.

Absoluut fantasties en asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en heerlike plek.

Dis 'n pragtige, netjiese huis. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1078 Wildgoose Road se terugvoer

Baie dankie Raymond. So bly julle het lekker gekuier. Dankie dat julle die huis mooi opgepas het. Julle is welkom enige tyd om terug te kom. Groete Julie.

1078 Wildgoose Road
Nadia M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M

Baie lekker.

Sal gerus voorstel aan familie en vriende en sal beslis weer die huis wil bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthin L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthin L
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly in 'n ruim huis asof ons tuis was. Alles puik.

Ons het baie lekker gebly en kan die huis aan enige iemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1078 Wildgoose Road se terugvoer

Thank you so much Marthin. It was a pleasure hosting you and your lovely family and we look forward to welcoming you back.
Kind Regards,
Julie

1078 Wildgoose Road
Naomi W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi W
Gesin met klein kinders

Pragtige huis wat goed ingerig is.

Ons het 'n heerlike wegbreek naweek gehad saam met ons familie. Al het dit baie gereën, was daar genoeg spasie binne en op die ruim stoep. Die huis is baie netjies, skoon en goed toegerus. Die eienaar reageer vinnig en positief op enige vrae. Ons sal die huis definitief aanbeveel vir mense met kinders, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sithokozile N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Sithokozile N
Saam met vriende

Don’t go there!! Unfriendly.

Nothing friendly about that place, the neighbours will lie and say an ambulance was called because a fight broke out, what utter rubbish. Don’t believe them when they tell you that you can play music until 6 pm. They will come knocking at 2 pm and there won’t be even evidence of noise. Do not book!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing house and area, tons of animals visiting the house.

This is truly an amazing house, very well located, close to the Kruger Park and with plenty of grocery/butchery stores inside the park, no need to go anywhere. Even when you don't want to go into the park, we had plenty of animals visit the house daily, Zebra, Kudu, Njala, Giraffe, Bush Babies, Blue Wilde Beast and more. We have never been that close to wild animals, it was amazing. The house is immaculate, cleaning service of the highest quality. Every time we had a question or request, the response was immediate and positive. Truly a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1078 Wildgoose Road se terugvoer

Dear Hester,

Thank you for the lovely review. It was a pleasure hosting you and would welcome you and your group back any day. Thank you for being wonderful guests and for taking such good care of our home.

Regards,
Julie

1078 Wildgoose Road
Monia M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monia M
Gesin met tieners

Wow wow wow. Pragtig.

Beste vakansie ooit. Dis 'n pragtige plek. Netjies en skoon. Lekker ruim plek. Die eienaars vriendelik en reageer dadelik as jy iets wil weet. Dankie vir 'n wonderlike gesinsvakansie. Sal eendag definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1078 Wildgoose Road se terugvoer

Dear Monia,

Thank you for your lovely review. It was an absolute pleasure having you and your family and I do hope you will come again sometime.

Also, thank you for taking such good care of the house.

Kind regards,
Julie

1078 Wildgoose Road
Eloise W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise W

Die hele huis is baie goed ingerig en die fasiliteite is eerste klas.

Die huis het alles binne wat jy nodig sal hê om 'n wonderlikke naweek te hê. Alles werk en alles was netjies en skoon toe ons daar aangekom. Lillian, die vrou wat ons gehelp skoonmmak op die Saterdag was baie professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1078 Wildgoose Road se terugvoer

Dear Eloise,

Thank you for your lovely review of 1078 Wildgoose. It was a pleasure having you at our home and I do hope you come again.

Also, thank you for taking such good care of the house.

Kind Regards,
Julie

1078 Wildgoose Road
Pieter M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Gesin met klein kinders

Wat 'n fantastiese plek.

In die bos, baie netjies, baie gemaklik en skoon en fantasties toegerus. Kan oor niks kla nie. Krag kom en gaan bietjie maar ons verstaan dis maar die kragtoevoer en nie die huis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O
Saam met vriende

Ongelooflike wegbreeknaweek.

Dit was 'n ongelooflike wegbreeknaweek. Die huis is skoon, netjies, stylvol en het alles wat jy nodig het om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1078 Wildgoose Road se terugvoer

Thank you for much for the lovely review Antoinette. It was an absolute pleasure having you and your friends and family stay with us. Thank you for looking after the house as if it was your own, and I really look forward to having you visit again. Julie

1078 Wildgoose Road
Zuleka S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuleka S
Gesin met tieners

Home away from home.

1078 Wildgoose Road 'n definitiewe aanbeveling vir enige groep mense met klein kinders of tieners. Huis wonderlik ingerig, gerieflik en baie goed toegerus vir almal in die familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1078 Wildgoose Road se terugvoer

Thank you for the lovely review Zuleka. It was a pleasure having you visit. I appreciated all the communication, and I am very glad you enjoyed your stay. You were awesome guests and took care of the house as if it was your own. I hope to have you visit again soon. Julie

1078 Wildgoose Road
Vanaf
R5 600
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R5 600
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Wildgoose-weg 1078, Marlothpark, 1301, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48c521faafa49e3935f7ac414431332817fc885b8d76b352bd4676553f7023aad3330d375fab0b2a3df3f8f4bf21a4f205b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag, vir 12 mense 12 5 1 5 1078 Wildgoose Road Marloth park 1301 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.365454826985 31.768569008598
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem