+14
Selfsorg in Piesangvallei

11 Mustique in the River Club

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Piesang Valley Road, Mustique Unit 11, The River Club, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

11 Mustique in the River Club is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping in die veilige Mustique-kompleks in River Club, Plettenbergbaai. Die perseel is naby Robberg-strand en ongeveer 10 minute se stap vanaf Central Beach. Die Hobie-strand is net 1 km ver en die Robberg Natuurreservaat is 4,4 km vanaf die woonstel.

Die woonstel is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie twee slaapkamers het 'n badkamer met 'n bad, toilet, wasbak, wasmasjien en tuimeldroër.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster en koffiemasjien toegerus en het 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n L-vormige rusbank en platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met gasbraaigeriewe.

Die Mustique-kompleks is ommuur en het sy eie gemeenskaplike swembad. Die River Club het ook 'n gemeenskaplike swembad, 2 tennisbane, 'n muurbalbaan, en sekuriteit. Dit front na die rivier en gaste kan hier kajakvaart, visvang en wandel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Piesang Valley Road, Mustique Unit 11, The River Club, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 11 Mustique in the River Club het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Piesang Valley Road, Mustique Unit 11, The River Club, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6fbac24baa5088bd7449953d18effc03aee7f9ebeecb93b0444260b4fd160539c1dc03fcbe7f51780112d845d029d47113f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Piesang Valley Road Mustique Unit 11, The River Club 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.061224503544 23.369164984131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang