+49
Selfsorg in Gonubie

111 Rose and Ale

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Nazlee Q
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Amazing experience, quiet and safe. The Rose Cottage was amazing, the setup and the way the place was neat. I would recommend this to anyone that just needs a break!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Sal weer daar gaan bly. Ons het lekker gebly. Plek is veilig. Goed geleë.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner D
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

I would definitely stay here again. Very comfortable. Friendly service and very accommodating. Lovely surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rose & Ale Cindy
111 Rose and Ale
Good day Thank you for your positive feedback. We delight in our guests enjoying their stay with us and we look forward to welcoming you back in the future. Regards Cindy

Sanel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2026

Verblyf baie goed, swembad in 'n chaotiese toestand, grasgroen. Ons verblyf was goed; die plekkie was mooi skoon. Die swembad was egter vir die hele tydperk wat ons daar was grasgroen. Geen poging is aangewend om die swembad skoon te maak nie, en dus voldoen die plekkie, soos gelys op die webtuiste, nie aan die vereistes rakende die bemarking van die “olimpiese swembad” nie. My kinders kon glad nie van die swembad gebruik maak nie, wat ook ’n vereiste was waarom ons juis 111 Rose and Ale gekies het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rose & Ale Cindy
111 Rose and Ale
Good day, Thank you for your reply. Do you have any photos of the pool being green, as the personnel cannot recall it being grass green. The pool is maintained regularly. Unfortunately, we are in a windy area close to the sea, so there are times when grass and leaves end up in the pool, but it is usually cleaned the following day. It would have been appreciated if this had been brought to my attention during your stay so that it could have been addressed immediately. Regarding the comment about an "Olympic swimming pool," nowhere do we advertise that we have a large or "Olympic size" swimming pool. I am sorry that your stay was less than perfect. Regards, Rose and Ale

Gerda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2026

Netjiese, gerieflike, veilige vakansieverblyf. Ons het baie lekker gebly. Die kothuis is ten volle toegerus, alles word voorsien; mens hoef net kruideniersware te gaan koop om self heerlike etes saam te flans.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rose & Ale Cindy
111 Rose and Ale
Good day Thank you for your reply. We are glad you enjoyed your stay at the Rose and Ale. Kind regards, Cindy

Kaylene F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2026

Our stay was very enjoyable and very relaxing. Our stay was very enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2026

Was min by eenheid geen uitsig op enige iets natuurliks gehad nie. Dit was lekker, behalwe dat daar permanente inwoners op die perseel bly met klein kindertjies. Heeltyd is daar een wat huil of iets soek. Goed op die vloere laat val, wat dit onaangenaam maak omdat hulle reg by ons bly. Hoor elke voetstap, ding wat val of iets wat skuif. Gelukkig was ons min daar, so ons het nie te veel van die geraas gehoor nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anthony B
1 nag Besigheidsreis
3.6
Feb 2024

Average. Average stay in a convenient location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Bram Ronnie J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Added pleasure to our trip. So convenient! We loved it. Very enjoyable. The staff was cordial and ready to help when needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rose & Ale Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

111 Main Road, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA274da2aa6346d6cadb52b80662db1f8281a4a1800a2446c050d2968115a4bda0471f85872efc44445f1e2bbcde0500d6a0f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 165 5 1 5 111 Main Road Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.941055555556 28.027805555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang