LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 111 Rose and Ale | LekkeSlaap
+94

111 Rose and Ale

Selfsorg
Blue-kamer
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het twee enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.Die eenheid het 'n klein kombuis en word daagliks skoongemaak, uitsluitend openbare vakansiedae.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% deposito is terugbetaalbaar
1 maand voor die inklokdatum: 90% van die deposito is terugbetaalbaar
2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar, maar as die eenheid herverhuur kan word, is 90% terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar, maar as die eenheid herverhuur kan word, sal 90% terugbetaalbaar wees.
Kansellasie op die dag van aankoms vereis 'n 100% betaling van die hele bespreking.
In gebreke om op te daag sal gehef word soos oorspronklik bespreek, en daar is geen terugbetalings vir vroeë ontruimings nie.
Alle besprekings wat vir Desember, langnaweke en naweke waarin gebeurtenisse plaasvind gemaak word, is nie terugbetaalbaar nie, en die volle betaling moet 1 maand voor die aankomsdatum betaal word.

Cider Place
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste en het 1 groot slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Let wel, daar is net 1 badkamer wat deur die hoofslaapkamer bereik kan word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% deposito is terugbetaalbaar
1 maand voor die inklokdatum: 90% van die deposito is terugbetaalbaar
2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar, maar as die eenheid herverhuur kan word, is 90% terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar, maar as die eenheid herverhuur kan word, sal 90% terugbetaalbaar wees.
Kansellasie op die dag van aankoms vereis 'n 100% betaling van die hele bespreking.
In gebreke om op te daag sal gehef word soos oorspronklik bespreek, en daar is geen terugbetalings vir vroeë ontruimings nie.
Alle besprekings wat vir Desember, langnaweke en naweke waarin gebeurtenisse plaasvind gemaak word, is nie terugbetaalbaar nie, en die volle betaling moet 1 maand voor die aankomsdatum betaal word.

The Red Door
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid het 3 slaapkamers en slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n leeshoekie. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het stapelbeddens. Die badkamer het 'n raamlose stort, 'n wasbak en 'n aparte toilet. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster en 'n ketel. Die sitkamer het 'n TV met M-Net en DStv. Daar is ook 'n groot dek met toegang tot die hoofslaapkamer wat sitplek vir 6 gaste en braaigeriewe het. Die agterdeur het toegang tot 'n stel trappe wat na die gemeenskaplike swembad en speelterrein lei.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% deposito is terugbetaalbaar
1 maand voor die inklokdatum: 90% van die deposito is terugbetaalbaar
2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar, maar as die eenheid herverhuur kan word, is 90% terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar, maar as die eenheid herverhuur kan word, sal 90% terugbetaalbaar wees.
Kansellasie op die dag van aankoms vereis 'n 100% betaling van die hele bespreking.
In gebreke om op te daag sal gehef word soos oorspronklik bespreek, en daar is geen terugbetalings vir vroeë ontruimings nie.
Alle besprekings wat vir Desember, langnaweke en naweke waarin gebeurtenisse plaasvind gemaak word, is nie terugbetaalbaar nie, en die volle betaling moet 1 maand voor die aankomsdatum betaal word.

Rose-kothuis
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 3 gaste met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n oopplan-kombuis in wat volledig toegerus is, 'n ontbythoekie, 'n sitarea met 'n slaapbank en 'n TV met DStv. Daar is ook braaigeriewe. Troeteldiere is welkom.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% deposito is terugbetaalbaar
1 maand voor die inklokdatum: 90% van die deposito is terugbetaalbaar
2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar, maar as die eenheid herverhuur kan word, is 90% terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar, maar as die eenheid herverhuur kan word, sal 90% terugbetaalbaar wees.
Kansellasie op die dag van aankoms vereis 'n 100% betaling van die hele bespreking.
In gebreke om op te daag sal gehef word soos oorspronklik bespreek, en daar is geen terugbetalings vir vroeë ontruimings nie.
Alle besprekings wat vir Desember, langnaweke en naweke waarin gebeurtenisse plaasvind gemaak word, is nie terugbetaalbaar nie, en die volle betaling moet 1 maand voor die aankomsdatum betaal word.

Sea Breeze
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié oopplan-kamer het slaapplek vir 3 gaste met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n leefarea en 'n badkamer. Hierdie eenheid word met 'n stel buitetrappe bereik.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% deposito is terugbetaalbaar
1 maand voor die inklokdatum: 90% van die deposito is terugbetaalbaar
2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar, maar as die eenheid herverhuur kan word, is 90% terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar, maar as die eenheid herverhuur kan word, sal 90% terugbetaalbaar wees.
Kansellasie op die dag van aankoms vereis 'n 100% betaling van die hele bespreking.
In gebreke om op te daag sal gehef word soos oorspronklik bespreek, en daar is geen terugbetalings vir vroeë ontruimings nie.
Alle besprekings wat vir Desember, langnaweke en naweke waarin gebeurtenisse plaasvind gemaak word, is nie terugbetaalbaar nie, en die volle betaling moet 1 maand voor die aankomsdatum betaal word.

Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 111, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkMTNkOGZlLTMxMzQtNDk2Ny05YjdiLWZiYTYxOWIzNzA5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (vir 2 persone) 114 5 1 5 111 Main Road Gonubie 5257 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.941055555556 28.027805555556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!