LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 111 Rose and Ale | LekkeSlaap
+94

111 Rose and Ale

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% deposito is terugbetaalbaar
1 maand voor die inklokdatum: 90% van die deposito is terugbetaalbaar
2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar, maar as die eenheid herverhuur kan word, is 90% terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar, maar as die eenheid herverhuur kan word, sal 90% terugbetaalbaar wees.
Kansellasie op die dag van aankoms vereis 'n 100% betaling van die hele bespreking.
In gebreke om op te daag sal gehef word soos oorspronklik bespreek, en daar is geen terugbetalings vir vroeë ontruimings nie.
Alle besprekings wat vir Desember, langnaweke en naweke waarin gebeurtenisse plaasvind gemaak word, is nie terugbetaalbaar nie, en die volle betaling moet 1 maand voor die aankomsdatum betaal word.

Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 111, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkMTNkOGZlLTMxMzQtNDk2Ny05YjdiLWZiYTYxOWIzNzA5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (vir 2 persone) 114 5 1 5 111 Main Road Gonubie 5257 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.941055555556 28.027805555556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!