+55
Selfsorg in Gonubie

111 Rose and Ale

15% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2026 tot 25 Jan 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 111 Main Road, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

111 Rose and Ale is net 'n entjie vanaf die strand en bied 'n gerieflike, goed toegeruste selfsorgvakansietoevlugsoord net 15 minute se ry vanaf die middedorp.

Gaste kan kies uit 'n verskeidenheid eenhede wat elkeen slaapplek aan 5 gaste bied. Al die eenhede het gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n bad of 'n stort en 'n toilet. Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, klimraam, braai-area en veilige parkeerplek in. Troeteldiere is welkom. Gonubie, bekend vir sy rustige en ongerepte strand, is 'n toevlugsoord vir visvang- en branderplankry-entoesiaste.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rose & Ale Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 160

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 111 Main Road, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink 111 Rose and Ale het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
15 % AF
R 850 R 723
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R850
15 % AF
R 850 R 723
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
15 % AF
R 850 R 723
per nag, vir 2 mense
Bespreek

111 Main Road, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA274da2aa6346d6cadb52b80662db1f8281a4a1800a2446c050d2968115a4bda0471f85872efc44445f1e2bbcde0500d6a0f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag, vir 2 mense 160 5 1 5 111 Main Road Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.941055555556 28.027805555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang