+14
Selfsorg in Keimoes

1150 on Bain

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Doreen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekend. Ons het ons 3 aande by die blyplek in 1150 on Bainstraat, Keimoes, baie geniet. Die plek was skoon, netjies en baie gerieflik ingerig, met alles wat ons nodig gehad het vir ’n ontspanne verblyf. Die kamers was ruim en die beddens baie gemaklik, wat gesorg het vir ’n goeie nagrus. Die omgewing is rustig en veilig, en die gasvryheid was uitstekend – ons het werklik welkom gevoel. Baie dankie vir ’n wonderlike ervaring. Ons sal beslis weer hier bly en beveel die plek met groot vertroue aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vriendelik, skoon, stil. Heerlik. Dit was vir ons 'n heerlike ondervinding. Vriendelike doliens en die plek was pragtig skoon. Ons sal vir seker weer van hul gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellouise V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Conrad is 'n ware gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gertruida G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Rusig en die stilte was goed. Dit was goed om daar te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lennie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker. It was nice and convenient. Next to the Orange River and minutes from everything in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izette S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Heeltemal tevrede. Ideale halfpad oornagverblyf vir 1 aand. Heerlike verkoelingsisteem en braai geriewe was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnathan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies, ruim, gratis WiFi, gratis stroomdienste, dierevriendelik. Die Noordkaap is sekerlik een van die vriendelikste plekke in die land. 1150 on Bain was geen uitsondering gewees nie. Voor ons aankoms is ons van 'n pin voorsien wat ons tot by die eiendom gebring het waar ons vriendelik deur die gasheer ontvang is. Hy het ons die kamer gewys en 'n paar aanbevelings gemaak rakende die toerisme in die omgewing. Die kamers is ruim, netjies en skoon. Die kamer en badkamer is ingerig vir rolstoele en mense met spesiale behoeftes. Die erf is lekker groot en omhein, wat ons toegelaat het om ons hondjies te laat loop sonder dat ons hoef te bekommer dat hulle kan uitkom en wegloop. Die erf het ook gratis WiFi en bied stroomdienste op die TV. Ek is baie tevrede met ons verblyf by 1150 on Bain en sal definitief die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoneth M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Rustige netjiese verblyf. Dis rustig, netjies en heeltemaal genoegsaam vir oornag verblyf. Ons het die lugverkoeler waardeer in die Kalahari hitte. Sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Perfek vir oorslaap. . Ons het lekker gebly en alles was mooi skoon gewees. Ons sal weer gebruikmaak van die oorslaap plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vriendelike diens, gerieflik naby hoofpad, rustig, beslis waarde vir geld. Perfek vir ons vinnige oornaggerief, sorgvuldig ingerig, baie netjies en skoon. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Conrad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R700
15 % AF
R 700 R 595
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R700
15 % AF
R 700 R 595
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R700
15 % AF
R 700 R 595
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1150 Bain Street, Keimoes, 8860, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvq5jcuuTSb7F6zM3nXUNnI5WQOfBw5FT73tzt0WNBoYJWH7STw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 1150 Bain Street Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.719782053637 20.97282544537
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang