LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+14
Selfsorg in Keimoes

1150 on Bain

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marina F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Skoon, netjies en baie rustig. Beslis waarde vir geld. Ons het heerlik gerus, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynet D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Ruim en netjies in stil area. Die eenheid was lekker ruim en baie netjies. Dit is in 'n stil area en daar was veilige parkering. Ons het lekker ontspan na 'n lang dag op die pad en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanita K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Wonderful. Nice shower, bed, clean. Even supplied a Dove soap which is special! It was a wonderful, enjoyable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Sal beslis weer daar slaap as ons in die omgewing is. Dit was 'n fees, rustig en stil. Heerlike bed en alles wat nodig was. Netjies en skoon. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarisa S
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Amazing. I will definitely recommend the stay at 1150 Bain. Everything was beautiful from the time we opened the outside gate. The grass and garden are well maintained and younger kids will definitely enjoy it. The house is beautifully maintained and gives you a homely feeling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Dis 'n fantastiese plek om te rus en verfris na 'n lang stowwerige pad. Ons het baie lekker ontspan en geslaap. 1150 on Bain is baie goed toegerus met alles wat nodig is. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien V
1 nag
5.0
Jul 2026

Baie rustig. Was verfrissend en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle C
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Fantastic. We enjoyed it with 2 kids aged 3 and 7; they loved the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mervin D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Wonderlik. Baie lekker, hul moet net verbeter op hul WiFi, dit was maar baie swak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaas C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Gerieflik, rolstoelvriendelike plekkie, oorgenoeg spasie. Baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Conrad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1150 Bain Street, Keimoes, 8860, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvq5jcuuTSb7F6zM3nXUNnI5WQOfBw5FT73tzt0WNBoYJWH7STw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 122 5 1 5 1150 Bain Street Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.719782053637 20.97282544537
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang