+24
Selfsorg in Queenswood

1202 on Cowgill Guest Room

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Juan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Alles wat ons nodig gehad het. Baie lekker gebly - veilige en stil area. Alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

It was more than expected and comfortable. We enjoyed our stay. We will definitely use the facility again. Our host was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlise V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Gerieflik en rustig. Geriefliker en lekker stil vir 'n goeie nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Daar is 'n lekker kuierplek buite wat baie gehelp het. Dis regtig die mooiste plekkie, 'n hidden gem. Die personeel is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louiza M
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Veilig, gemaklik, en baie aangenaam. My seun, wat ook my versorger is, het my na Dr. Sprong in Montana geneem. Ek moet 'n omgekeerde skouervervanging ondergaan. Ons wag tans vir die uitslae van die bloedtoetse voordat daar bevestig kan word of ons met die operasie kan voortgaan. Indien alles in orde is, kan die operasie eers op 9 Maart plaasvind. Ek wil ook baie graag weer daar oorbly – dit was regtig uitstekend. Julle is uiters vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Excellent. I loved my room, and the guy assisting us with our booking and everything is so kind. He made us feel so welcome during our stay. I would just love it if they divided the yard in two for privacy and a nice splash pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Home away from home. Lester was amazing, nothing was too much trouble. Perfectly situated, aircon was a huge relief.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie stil en rustig en ideaal. Baie dankie, ons het 'n baie goeie ontvangs gehad. S'de was baie vriendelik en het alles mooi verduidelik. Dit is sentraal geleë en ek sal enige tyd weer by Cowgill Guest Room boek. Die prys is ook baie billik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fleetwood G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Prakties en netjies. Ons het lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Verblyf was lekker prakties.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 575
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 575
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 575
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1202 Cowgill Street, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4NDMzMDAwLTk1ZTctNDI4OC1iNDk5LTZkNmMzNmIxZTU0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 1202 Cowgill Street Queenswood 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.723551 28.248603
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang