Selfsorg in Pretoria-Oos

14 Candlewood Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marleen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Bespreek gerus die rustige akkommodasie. Dis 'n pragtige, rustige en ontspanne selfsorg akkommodasie. Die ligging van die eenheid is naby 'n groot winkelsentrum en hospitaal. Dis 'n groot pluspunt dat gaste toegang tot die swembad het. Dit was pure plesier om te kon afkoel. Dankie aan die vriendelike en behulpsame gasheer. Volgens my, gaan jy nie spyt wees om te boek by die akkommodasie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andriette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig. Dit was lekker en vreedsaam sonder geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Andriette, Baie dankie vir resensie. Groete Francois

Janet M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker. Beslis. Netjies, veilig en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Janet, Baie dankie dat julle van ons gastehuis gebruik gemaak het. Waardeer julle resensie. Groete Francois

Kevin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustige en veilige omgewing. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Dankie Kevin, Waardeer jou resensie. Groete Francois

Betty F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Awesome. What a beautiful, classy and elegant place, not to mention its location. Tranquility at its best. It's breathtaking and I will definitely be coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Betty, Thanks for your review, much appreciated. Regards, Francois

Rai L
Lang verblyf
5.0
Nov 2025

Best choice for our needs. It was peaceful, clean and suited us as we were going to the hospital each day that was literally around the corner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Rai, Thanks for your review and booking again. We will see you soon. Regards, Francois

Heleen A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Delightful. Cozy. Comfortable. It was delightful. The owners are exceptionally welcoming, warm people. The guesthouse is clean, cozy and cleverly organized to suit two people comfortably. It's modern with a beautiful garden and a feeling of peace and tranquility. An absolute gem in the middle of the city. 14 Candlewood is by far one of the best guesthouses I've ever stayed in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Heleen, Dankie dat julle ons gastehuis gebruik het en dat ons deel was van julle huwelik. Waardeer julle resensie en sterkte. Groete, Francois

Gideon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Just a great place to stay. Awesome place to stay, friendly host what a gentleman.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Gideon, Thanks for choosing our guesthouse. Your review is much appreciated. Regards, Francois

Lizette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wat 'n heerlike ervaring. Alles is smaakvol, ruim, skoon en netjies. Alles wat jy nodig het en meer. Dankie vir jou gasvrye ontvangs en lekker gesels. Ons sien julle beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Lizette, Bly om te ontmoet en lekker gekuier. Waardeer julle resensie, hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien. Groete, Francois

Rachel H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies en gerieflik. Ons het vreeslik lekker gebly. Die eienaar was baie tegemoetkomend. Ons blyplek was skoon, netjies en gerieflik. Gerieflik naby hospitaal en winkelsentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Rachel, Dankie dat julle van ons gastehuis gebruik gemaak het en vir julle resensie. Waardeer. Groete Francois

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

14 Candlewood Road, Woodlands, Pretoria, 0072, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd55259046e7239e00dd4248d12b5f71c3e9f2b461e9c90b3186723866e4bcacf5f4b9be22a26219b0561d399906cc5a4de04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 115 5 1 5 14 Candlewood Road Woodlands 0072 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.823483 28.306783
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang