+44
Selfsorg in Pretoria-Oos

14 Candlewood Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Deidre D
1 nag
5.0
Mei 2026

Skoon, netjies, warm, veilig, geld werd. Meer as lekker gebly. Gerieflik naby aan hospitaal en maklik om alleen heen en weer te ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bf V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustig en mooi. Baie rustige area en mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Goeiemore, Baie dankie dat julle van ons gastehuis gebruik gemaak het. Waardeer julle resensie. Groete Francois

Madeleen C
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Pragtige verblyf in n veilige omgewing. Tenvolle ingerig. Heerlik gebly. Rustige omgewing en voel baie veilig. Vriendelike gasheer en gasvrou. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Madeleen, Dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dat jy van ons gastehuis gebruik gemaak het, tydens Tierlantyintjie mark. Hoop ons sien spoedig weer. Groete, Francois

Phillip V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gebly en veilig. Baie dankie dat ons in julle pragtige plek kon bly. Alles was baie mooi en perfek. Sal dit aanbeveel en ook baie goeie waarde. Dankie vir julle gasvryheid, ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Philip, Dankie dat julle ons gastehuis gekies het. Hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groot waardering vir die mooi resensie. Groete, Francois

Cecilia S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Dit was rustig en lekker onder omstandighede. Ek het baie lekker gebly en sommer lekker tuis gevoel. Almal was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Cecilia, Dankie dat jy van ons gastehuis gebruik gemaak het. Groot waardering vir jou resensie. Baie sterkte vir julle. Groete, Francois

Maryka S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie mooi. Puik. Mooiste uitsig. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Maryka, Dankie dat julle van ons gastehuis gebruik gemaak het. Waardeer julle resensie en sien spoedig weer. Groete, Francois

Megan H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

It was perfect. We were staying in Pretoria East for my partner to have a procedure. So it was a 17-day stay. The hosts were wonderful, the space was beautifully put together, the pool was a gift on the very hot days. Their helper assisted in many ways. The complex is beautifully maintained and so safe. Thank you - it was wonderful to have somewhere beautiful and quiet to return to each day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Megan, It was a pleasure to provide accommodation during your stay in Pretoria. Thank you for your review. Much appreciated. Francois

Marleen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Bespreek gerus die rustige akkommodasie. Dis 'n pragtige, rustige en ontspanne selfsorg akkommodasie. Die ligging van die eenheid is naby 'n groot winkelsentrum en hospitaal. Dis 'n groot pluspunt dat gaste toegang tot die swembad het. Dit was pure plesier om te kon afkoel. Dankie aan die vriendelike en behulpsame gasheer. Volgens my, gaan jy nie spyt wees om te boek by die akkommodasie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Des D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

It was great; we would definitely go again. The complex is very walk-friendly and safe, very peaceful. The stay was very nice. They are very generous in that they supply tea and coffee with milk enough for more than one or two cups, which is very rare in overnight stay places. It was an amazing stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Des, Thank you for choosing us. Your review is much appreciated. Regards, Francois

Andriette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig. Dit was lekker en vreedsaam sonder geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Andriette, Baie dankie vir resensie. Groete Francois

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

14 Candlewood Road, Woodlands, Pretoria, 0072, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd55259046e7239e00dd4248d12b5f71c3e9f2b461e9c90b3186723866e4bcacf5f4b9be22a26219b0561d399906cc5a4de04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 14 Candlewood Road Woodlands 0072 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.823483 28.306783
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang