LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+44
Selfsorg in Pretoria-Oos

14 Candlewood Guesthouse   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Michael P
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Okt 2026

Perfect for business or leisure. Safe, comfortable and luxurious. Very comfortable stay in a safe and lovely estate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Michael, Thanks for using our guesthouse and we appreciate your review. Francois

Minnette D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Rustig verby. Baie, baie mooi netjiese plek. Baie gerieflik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Minnette, Baie dankie vir julle resensie, waardeer. Groete Francois

Marianna M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Heerlik gebly, goeie ligging veilig. Perfek geleë, veilig. Netheid en alles wat jy nodig het. Dankie vir 'n heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Marianna, Dankie dat julle ons gastehuis gekies het. Waardeer julle resensie, hoop om julle spoedig weer te sien. Groete, Francois

Anne N
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Wonderful, clean, safe. Really wonderful overnight accommodation - but would be just as comfortable for a longer stay as the unit is well equipped and the host is very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Anne, Thank you for choosing our guesthouse. Your review is much appreciated. Regards, Francois

Jacobus L
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Uitstekend. Uitstekend, 2 min se ry vanaf PTA Oos Hospitaal, plekkie is geleë in 'n veiligheidskompleks sonder enige probleme. Vroeg uit en laat in sonder worries.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Jacobus, Jul resensie word opreg waardeer. Groete Francois

Tanith H
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Lovely people, stunning premises, very cozy and warm atmosphere. It was a very pleasant and wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Baie aangenaam en kommer vry. Baie netjies en veilig. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Alles wat nodig is en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Martha, Dankie dat julle ons gastehuis gebruik het en julle resensie word opreg waardeer. Groete Francois

Antoinette V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie gerieflik. Baie gemaklike plekkie, naby alles, het baie lekker geslaap. Sou net van 'n bietjie groter bed gehou het. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Antoinette, Waardeer julle resensie, baie dankie. Groete Francois

Sieghardt E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ons albei het baie gemaklik, gerieflik en lekker gekuier! Uitstekende waarde vir geld! Pragtige, keurige huisie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Sieghardt, Baie dankie vir jul resensie, waardeer. Groete, Francois

Deidre D
1 nag
5.0
Mei 2026

Skoon, netjies, warm, veilig, geld werd. Meer as lekker gebly. Gerieflik naby aan hospitaal en maklik om alleen heen en weer te ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
14 Candlewood Guesthouse
Deidre, Dankie dat julle ons gastehuis gekies het. Waardeer jou resensie. Groete Francois

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Candlewood Road, Woodlands, Pretoria, 0072, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd55259046e7239e00dd4248d12b5f71c3e9f2b461e9c90b3186723866e4bcacf5f4b9be22a26219b0561d399906cc5a4de04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 134 5 1 5 14 Candlewood Road Woodlands 0072 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.823483 28.306783
Soek in 'n groter streek